Douglas Dc-3: 1935-vliegtuigfamilie deur Douglas

Die Douglas DC-3 is 'n vastevlerk skroefaangedrewe vliegtuig.

Die spoed en lang reikafstand van die DC-3 het 'n rewolusie in lugvervoer in die 1930's en 1940's ontketen. Die blywende impak op die lugvaartbedryf en die Tweede Wêreldoorlog maak dit een van die belangrikste vragvliegtuie wat ooit gebou is.

Douglas DC-3
Douglas Dc-3: 1935-vliegtuigfamilie deur Douglas
'n DC-3 deur Flygande Veteraner in Swede gevlieg
Tipe Lugdiens- en vragvliegtuig
Vervaardiger Douglas Aircraft Company
Nooiensvlug 17 Desember 1935
Bekendstelling 1936
Status In gebruik by kleiner rederye
Vervaardig 1936–1942, 1950
Aantal gebou 16,079
Eenheidskoste VS$ 79 500 (in 1935)

Die groot militêre weergawe waarvan meer as 10,000 geproduseer is, word die C-47 Skytrain in die VSA en die Dakota in die Verenigde Koninkryk genoem.

Baie DC-3's en omskepte C-47's word nog steeds in alle wêrelddele gebruik. 35 Eskader in die Suid-Afrikaanse Lugmag is tans die enigste eskader wêreldwyd waar die DC-3/C-47 Dakota in 'n millitêre rol ingespan word. Dit dien as vervoer en platform vir elektroniese oorlogvoering en is ontplooi in die Mosambiekkanaal vir maritieme toesig.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Tweede WêreldoorlogVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofstadDigvormAarde se atmosfeerDriedimensioneelOm-te-infinitiefkonstruksieKwaZulu-NatalBorskankerAgtervoegselFibonacci-reeksDawidJan-Willem BreureHeks van HexrivierLandbouDie GelofteUniegebouGroot DepressieHokkieKhoikhoiBruin menseGeskiedenis (vakgebied)MisdaadDigtheidHondMuishondJaco JacobsGoudkus (streek)Delft, KaapstadMagnetismeCovid-19-pandemiePersentasieSharpeville-slagtingSwangerskapKunstenaarGawes van die Heilige GeesNaaldekokerGriepSwartbewussynsbewegingSamestellingDirekte en Indirekte redeOlimpiese SomerspeleLeierskapSuid-Afrikaanse randDoopTweede WêreldoorlogKoos BekkerOorstromingWatersuiweringHomofoonAardverwarmingKunsmatige intelligensieSilwerGrondbesoedelingGroot TrekKarretjiemenseBeaufortskaalHomoniemBronsSmeltpuntArabies-Israeliese konflikC.J. LangenhovenEiffeltoringTopsy SmithXenofobieTafelsoutBernice WestSimmetrieAssonansieKlankTuisbladIronieOos-KaapPubliekVulkanismeKrugerwildtuinNatriumsulfiet🡆 More