Dorothea Fairbridge

Dorothea Ann Fairbridge (1860–1931) was 'n Suid-Afrikaanse skryfster, gebore in Kaapstad.

Sy het gespesialiseer in historiese en beskrywende skryfkuns oor die vroeë dae aan die Kaap. Sy het verskeie romans gepubliseer waaronder That Which Hath Been in 1910 en Piet of Italy in 1913. Sy het ook die briewe van lady Anne Barnard persklaar gemaak.

Dorothea Fairbridge
Gebore
Dorothea Ann Fairbridge

1862
Sterf25 Augustus 1931
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroepskrywer

Werk

  • That Which Hath Been (1910)
  • Piet of Italy (1913)
  • The Torch Bearer (1915)
  • History of South Africa (1917)
  • Historic Houses of South Africa (1922)
  • Along Cape Roads (1928)
  • The Pilgrim's Way in South Africa (1928)
  • Historic Farms of South Africa (1932)

Bronne

Tags:

18601931Anne BarnardKaapstadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve BikoYouTubeWikiKunsJohan BadenhorstWiki CommonsJaarGalblaasD.J. OppermanPesachTswanaKewerKonsentrasiekampWinnie Madikizela-MandelaPornhubAtriale fibrillasieWapen van Suid-AfrikaMaagJudaïsmeUnited Democratic FrontKameelperdHokkieVaste stofOnderwerp (taalkunde)Jan-Willem BreureWinterOranjerivierPampoentjiesPubliekVryheidsdagVormNamakwalandSaartjie BaartmanKookpuntVerkragtingGeslagsgelykheidToekoms van die AardeDonderstormDokterWaterkringloopEk is 'n Afrikaan (toespraak)OligopolieKindersiektesBeëdigde verklaringLys van Afrikaanse rolprentePikkewynVennootskapAfrikanersTikTokSharpeville-slagtingStaalVolhoubare ontwikkelingMaroela MediaAdolessensieWoordJSESwedeWeervoorspellingKongo-krisisOlifantKoorsInstagramVars waterJaco JacobsTennisMiltAngolese BurgeroorlogVoortrekkersKultuurLys van musiekinstrumenteAfrikaanse WikipediaGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogRoofvoël🡆 More