Dipterocarpaceae

Dipterocarpaceae, die papierkelkfamilie, is 'n familie wat hoort tot die orde Malvales.

Daar is 500 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie waarvan drie in Suider-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie van houtagtige plante kom meesal in Suidoos-Asië voor.

Papierkelkfamilie
Dipterocarpaceae
Dipterocarpaceae
Dipterocarpus retusus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Dipterocarpaceae

Blume
Genera

Anisoptera
Cotylelobium
Dipterocarpus
Dryobalanops
Hopea
Marquesia
Monotes
Neobalanocarpus
Pakaraimaea
Parashorea
Pseudomonotes
Shorea
Stemonoporus
Upuna
Vateria
Vateriopsis
Vatica

Kenmerke

Kenmerk aan die familie is dat al die spesies houtagtig is en die bas is geplooi in die mikke waar groot takke uitgroei. Die blare is enkelvoudig en spiraalsgewys gerangskik. Daar is 'n duidelike kolletjie op die hoofaar naby die basis waar die blaarsteel aan die blaarskyf aanheg.

Spesies wat in Suider-Afrika voorkom

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dipterocarpaceae KenmerkeDipterocarpaceae Spesies wat in Suider-Afrika voorkomDipterocarpaceae Sien ookDipterocarpaceae BronDipterocarpaceae VerwysingsDipterocarpaceae Eksterne skakelsDipterocarpaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepVolhoubaarheidJaarAfro-AmerikanersTuberkuloseSuid-Afrikaanse InkomstediensSpinnekopOu Apostoliese KerkPerdebyeBesoedelingNasionale VrouedagLeenwoordJakobSteenkoolVersamelnaamGoudkus (streek)WerkloosheidAfrikanernasionalismeAfleiding (taalkunde)C. Louis LeipoldtTikTokEugenetikaImpakte van toerismeBoelieryEnsiklopedieMondKriekCalviniaRudi ClaaseDoopVulkanismeKurt-Lee ArendseBewussynPornhubSamestellende afleidingToerismeWikipediaCleopatra VIISuid-Afrikaanse WeermagByvoeglike naamwoordSosiale mediaBeeldspraakWeervoorspellingMuskeljaatkatFraktuurDelft, KaapstadHeupJeuksiekteKunselementeBloeddrukSteenkool in Suid-AfrikaSonnetMikro-ekonomieSuid-AfrikaSowjetunieXenofobieGeslagVratLys van Suid-Afrikaanse skrywersGlobaliseringHandelsmerkVerstedelikingGeskiedenis van kindermishandelingLettergreepLys van elemente volgens simboolKlem-in-die-kaakHector PietersonHerfsMeervoudTuisbladWerkersdagReënInfeksieKewerLys van slangeDawid🡆 More