Constantianek: Lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika

Constantianek is ’n lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika.

Dit verbind Constantia met Houtbaai in die weste. Dit is een van drie passe wat Houtbaai met die res van die stad verbind en, saam met Ou Kaapse Weg, een van die twee passe oor die bergreeks tussen die middestad en die Vishoekvallei.

Constantianek: Lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika
Die kruising by Constantianek.
Constantianek: Lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika
’n Bord wat Constatianek aandui.

Die hoogste punt van die pas is 212 m. Drie paaie kom daar bymekaar: Rhodesrylaan, Constantiaweg en Houtbaaihoofweg. Dit is die hoogste punt van die Twee Oseane-marathonroete.

Baie staproetes begin by Constantianek. Jan van Riebeeck het dit "Clooffpas" genoem toe hy dit op 23 Maart 1657 oorgesteek het. Constantia Nek Restaurant, die oudste restaurant in Kaapstad, is ook hier geleë.

Die berghange by Constantianek is bedek met Skiereilandgraniet-fynbos, ’n bedreigde florasoort wat inheems aan Kaapstad is en nêrens anders voorkom nie.

Verwysings

Skakels

  • Constantianek: Lae bergpas oor die Tafelbergreeks in Kaapstad, Suid-Afrika  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

18°24′20″O / 34.01194°S 18.40556°O / -34.01194; 18.40556

Tags:

BergpasConstantiaHoutbaaiKaapstadSuid-AfrikaTafelbergVishoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse TaalmonumentWapen van Suid-AfrikaKlereGriepPesachBeëdigde verklaringKapitalismeSaartjie BaartmanNasionale lied van Suid-AfrikaDroogteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSkildklierPerdKrampLyfstraf in skoleToekoms van die AardeGrootste rampe in Suid-AfrikaBetonGemeenskapOrtopedieGoudHartKankerAfrikaanse WikipediaArabiesApartheidLongontstekingJohn Samuel SchlesingerDeon GrootWolkKlimaatveranderingOlimpiese Somerspele 2024Transatlantiese slawehandelSinoniemProstaatkankerProteïenMeervoudGesonde dieetVolhoubaarheidVlinderDie Stem van Suid-AfrikaOligopolieAntieke EgipteVersoeningsdagLys van Afrikaanse skrywersNiersteenVigsVulkanismeElon MuskBruce FordyceSamestellende afleidingVerenigde State van AmerikaWieg van die MensdomRacheltjie de BeerGroepsgebiedewetWerkwoordJuraWeermagTemperatuurVlieënde HollanderOsoonlaagSelfbeeldSuider-AfrikaCleopatra VIIBateAardedagNasionale VrouedagHeidelberg, GautengSoweto-opstandAppelDiepaartrombosePretoriaNic de JagerPlae van EgipteJeugdag🡆 More