Clara Petacci

Clara Petacci, bekend as Claretta Petacci (Italiaanse: ; 28 Februarie 1912 - 28 April 1945), was 'n minnares van die Italiaanse diktator Benito Mussolini, en is saam met hom tereggestel deur partisane.

Clara Petacci

Familie

Clara Petacci se vader was Dr. Francesco Petacci, primêre geneesheer van Pous Pius XI. Haar suster was aktrise Miriam di San Servolo (31 Mei 1923 – 24 Mei 1991), ook bekend as Miriam Petacci of Miriam Day. Petacci se broer, Marcello Petacci, is saam met Mussolini en Petacci gevange geneem. Eerder as om in Dongo terreggestel te word, is hy geskiet terwyl hy probeer ontsnap het.

Verhouding met Mussolini

Petacci het 'n jarelange verhouding met Mussolini gehad terwyl hy getroud was Rachele Mussolini. Petacci was 28 jaar jonger as Mussolini.

'n Deel van hul korrespondensie is nog steeds die onderwerp van 'n dispuut met die Nasionale Argief, gebaseer op privaatheid.

Dood

Clara Petacci 
Die lyke van Bombacci, Mussolini, Clara Petacci, Pavolini and Starace in Piazzale Loreto, 1945

Op 27 April 1945 is Mussolini en Petacci gevange geneem deur partisane terwyl hulle reis in 'n konvooi van Italiaanse Sosiale Republiek lede.

Op 28 April is sy en Mussolini geneem na Mezzegra en geskiet. Die volgende dag is die lyke van Mussolini en Petacci na die Piazzale Loreto in Milaan gebring en onderstebo gehang voor 'n vulstasie. Die lyke is gefotografeer terwyl 'n skare hul woede teenoor hulle toon.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Clara Petacci FamilieClara Petacci Verhouding met MussoliniClara Petacci DoodClara Petacci VerwysingsClara Petacci Eksterne skakelsClara Petacci1912194528 April28 FebruarieBenito MussoliniMinnaresPartisaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beëdigde verklaringBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GroepsdrukHeks van HexrivierPirow BekkerSirkelDepressie (gemoedstoestand)PiesangSout (chemiese stof)Afrikaanse TaalmonumentBelastingByung-Chul HanSterSebraVoortrekkersKlimaatsverandering in AfrikaPeriodieke tabelVoornaamwoordOlifantSeksuele stimulasieSamestellingAfrikaanse woordelys en spelreëlsKindersiektesHomoniemDierLidwoordSuid-Afrikaanse randAkuutFrankrykWaterstofEuropaSonkragGoudGedigVoedselkettingHoedGeskiedenis van AfrikaansArmoedeSkerpioenLetterkundeHannes van WykKlein gekolde katRuslandIntensiewe vormTandbederfEngels20ste eeuVlag van Suid-AfrikaSikloonLys van nedersettings in Suid-AfrikaKamoefleringKaartSkarlakenkoorsAprilLeestekenOutismeCremonaAfrikaanse WikipediaRooibloedselDramaOrthopteraPersentasieBloemfonteinAngolese BurgeroorlogNieuwoudtvilleSwitserlandToringKarooOntdekking van die chemiese elementePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSendelingposisieLionel MessiPoësieEreksieEendbekdierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPornografiese subgenresSkaap🡆 More