Clan Alpine-Rif

Die Clan Alpine-rif voor die kus van die Namibiese Skedelkus is die oorsaak van twee groot skeepsrampe.

Dit lê ongeveer 8 km van die kus, suid van die mond van die Kunenerivier, 326° van Kaap Fria en by 18° 8′ suid en 11° 33′ oos. Op kaarte van die Britse admiraliteit was die ligging van die rotsplaat destyds as onseker aangedui. By sekere omstandighede kan die hoogste punte van sulke rotsbanke 'n gevaar vir die skeepvaart inhou.

Die Britse stoomskip Clan Alpine het vroegoggend van 13 Januarie 1890 op sy reis van Tilbury na Kaapstad hier probleme ervaar.

Kort voor middernag op Sondagaand 29 November 1942 het die skip Dunedin Star hier vergaan.

Lees ook

Bibliografie

  • Marsh, John en Lyman Anson: Skeleton Coast. Londen: Hodder & Stoughton, 1958.

Tags:

NamibiëSkedelkus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ortodokse KerkIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Pous Martinus VEmily HobhouseSportDaggaRooiwaterSeksuele stimulasieEnsiemMusiekRugbywêreldbeker 1991KankerAkkedisVSA dollarLys van hoërskole in die Wes-KaapOrgasmeHoofstadSalomoAstanaSaccharomyces cerevisiaeXi JinpingTeologieSkrikkeljaarKunsMenslikepapilloomvirus-infeksieDuitse WikipediaNorwichMiomboKoringPtolemeusHartversakingKarretjiemenseBosluisbytkoorsChester A. ArthurChirurgieSirkelSuid-Afrikaanse PolisiediensKarooRenier van RooyenIndiëArmeniëPous Celestinus IIIJan van RiebeeckKameroenLys van Afrikaanse rolprenteWaldemar SchultzAfrikaanse TaalbewegingBreingewasMarie PentzRuslandHoër Landbouskool BolandBahreinAtheneAngssteuringFacebookOraniaPokkeWayde van NiekerkLily CarterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AntarktikaValéry Giscard d’EstaingKrampOnse VaderVerslankingJapanEwenaarDuitslandBen Gurion Internasionale LughaweSeekoeiDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Jada FireSeksuele penetrasie🡆 More