Citeseerx

CiteSeerx (oorspronklik CiteSeer genoem) is ’n openbare soekenjin en digitale biblioteek vir wetenskaplike en akadamiese geskrifte, veral op die gebied van rekenaarwetenskap en inligtingkunde.

CiteSeer word beskou as ’n voorloper van akademiese soekgereedskap soos Google Scholar en Microsoft Academic Search. CiteSeer-enjins en -argiewe soek gewoonlik net na dokumente op openbare webtuistes en nie op uitgewers se webtuistes nie. Gevolglik word skrywers wie se geskrifte vrylik beskikbaar is beter verteenwoordig.

Die doel van CiteSeer is om toegang tot akademiese en wetenskaplike inligting te verbeter. As ’n diens sonder winsbejag waartoe enigiemand toegang het, word dit beskou as deel van die vryetoegangbeweging om groter toegang tot wetenskaplike geskrifte te bewerkstellig. Om vrye data te bevorder deel CiteSeerx sy data vir niekommersiële gebruik onder ’n Creative Commons-lisensie.

Verwysings

Skakels

  • Citeseerx  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BiblioteekInligtingkundeRekenaarwetenskapSoekenjinWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LondenKewerLiewe HeksieHerfsWetenskaplike klassifikasieLys van Joodse feeste en herdenkingsJudaïsmeDonderstormEugenetikaWaterkringloopIdioomHaasJagluiperdJSELys van musiekinstrumenteViëtnamoorlogKaapstadLeonardo da VinciLidwoordVerenigde State van AmerikaYslandKookpuntSteenkoolVincent van GoghOnderhandelinge om apartheid te beëindigGeskiedenis van AfrikaansSlag van BloedrivierGesondheidStudievaardighedeErica BoyerYsbeerSoortnaamJan-Willem BreureDiarreeBewussynProksemikaSmeltpuntEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHartversakingLetterlike en figuurlike taalgebruikPenisTrekarbeidElektrolietEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse InkomstediensProvinsies van Suid-AfrikaBronadresBloutongsiekteIsraelJohannesburgRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LongHulpwerkwoordHoopAarverkalkingAborsie in Suid-AfrikaMaagSuid-Afrikaanse ReserwebankGroot-VisrivierCradock-4PubliekMeningsverskil oor aardverwarmingTamboraOlimpiese SomerspeleGeldBruin menseOlimpiese SpeleAfro-AmerikanersGlobaliseringAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPampoentjies🡆 More