Cindy Williams: Amerikaanse aktrise

Cindy Williams (22 Augustus 1947 - 30 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente American Graffiti (1973), The Conversation (1974), en More American Graffiti (1979), en in die televisiereeks Laverne & Shirley (1976).

Cindy Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cynthia Jane Williams
Geboorte 22 Augustus 1947
Van Nuys, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 30 Januarie 2023 (op 75)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1970-2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1973: American Graffiti
  • 1974: The Conversation
  • 1976: The First Nudie Musical
  • 1979: More American Graffiti
  • 1983: The Creature Wasn't Nice
  • 1985: UFOria
  • 1989: Big Man on Campus
  • 1991: Bingo
  • 2002: The Biggest Fan
  • 2012: Stealing Roses
  • 2018: Canaan Land

Televisiereekse

  • 1971: The Funny Side
  • 1976: Laverne & Shirley
  • 1981: Laverne & Shirley in the Army
  • 1989: Just Like Family
  • 1990: Normal Life
  • 1993: Getting By
  • 1997: Girls Across the Lake
  • 1999: Who Wants to Be a Millionaire

Televisierolprente

  • 1974: The Migrants
  • 1978: Suddenly, Love
  • 1979: Sitcom: The Adventures of Garry Marshall
  • 1982: Magic with the Stars
  • 1985: When Dreams Come True
  • 1985: Joanna
  • 1988: Save the Dog!
  • 1988: Tricks of the Trade
  • 1990: Perry Mason: The Case of the Poisoned Pen
  • 1990: Steel Magnolias
  • 1991: Earth Angel
  • 1996: The Stepford Husbands
  • 1998: 1998 Primetime Creative Arts Emmy Awards
  • 2012: Strawberry Summer

Eksterne skakels

Tags:

Cindy Williams FilmografieCindy Williams Eksterne skakelsCindy Williams202330 JanuarieVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouemonumentDigvormLettergreepDie Stem van Suid-AfrikaKoos BekkerTaalJagluiperdVaste stofHamburgerPastoorSlag van Cuito CuanavaleVlekvrye staalMeervoudKarakteriseringGrondThys die BosveldklongWaterNederlandHoenderRugbyKolitisRuimteDundermNieuwoudtvillePerdConsolidated B-24 LiberatorGreta ThunbergLetterlike en figuurlike taalgebruikPrimêre sektor van die ekonomieHematurieKoerantLionel MessiBTWVars waterWaterbesoedelingVlieënde HollanderKlem-in-die-kaakVoortrekkermonumentLidwoordTweede VryheidsoorlogOnse VaderGraaff-ReinetNasionaal-SosialismeAdolf HitlerVisSeksNelson MandelaBrandmondsindroomDieremishandelingKonsentrasiekampOnbemande vliegtuigDonderstormSeksuele penetrasieDiarreeHoofkarakterBosvarkBraaiSeekoeiAfrikaanse Taalmonument (Welkom)RenteLeah van NiekerkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ChromatografieBurgerregteSteve HofmeyrPornografiese subgenresGordelroosAfrikaSimboolHindoeïsmeJaco JacobsSuikersiekte🡆 More