Chevrolet Aveo

Die Chevrolet Aveo is 'n subkompakte- (of superminimotor) wat sedert 2002 vervaardig word, oorspronklik deur die Suid-Koreaanse General Motors (GM) filiaal, GM Daewoo - en later ook deur ander GM-geaffilieerde entiteite.

Dit word wêreldwyd bemark in 120 lande onder ses handelsmerke (Chevrolet, Daewoo, Holden, Pontiac, Suzuki, en ZAZ). Die eerste geslag Aveo was oorspronklik die Daewoo Kalos genoem in sy tuismark, Suid-Korea, asook in baie uitvoermarkte. Suid-Koreaanse modelle was later as Daewoo Gentra gemerk, terwyl die eerstegeslagmodel bemark is as die Holden Barina in Australasië, Pontiac G3 in die Verenigde State van Amerika en later in Kanada as die Pontiac Wave en ook Suzuki Swift+.

Chevrolet Aveo
Chevrolet Aveo
Oorsig
Vervaardiger General Motors
Produksie 2002–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Subkompakte motor (B-segment)
Uitleg Dwarsvoorenjin, voorwieldryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Daewoo Lanos

Die tweede geslag Aveo se debuut was in Januarie 2011, wêreldwyd bemark as die Chevrolet Aveo; in Noord-Amerika, die Midde-Ooste, Chili, Israel, Japan, Meksiko en Suid-Afrika as die Chevrolet Sonic; en in Australasië as die Holden Barina.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AustralasiëChevroletGeneral MotorsHoldenKanadaSuid-KoreaSuperminimotorSuzukiVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis (vakgebied)Willie JoubertGeskiedenis van kindermishandelingDiplopodaByvoeglike naamwoordDuitslandDwelmmiddelKweekhuiseffekJodeDeon GrootJavaScriptKaapse MaleiersBoeddhismeBesoedelingHelpmekaar-kollegeStollingsgesteenteVraag en aanbodPrivaat maatskappyPinksterWaterNiemetaalVerkoueKoorsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSendelingposisieHoofletterTolla van der MerweSelfieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOndernemingsvormWolDie GelofteProteaSint Pierre en MiquelonAfrikaanse naguilWinterAardeOlimpiese Somerspele 2024IslamAngssteuringAs jy singSonUitwerking van klimaatsveranderingOnse VaderTrekarbeidNoord-KaapMagnetismeOutismeNatriumPeriodieke tabelErica BoyerBrongitisWoordKarooTelevisieNeurenberg-verhoreAustraliëSuiwelprodukMetaalDikdermPersoon (taalkunde)MonoloogAfrikaanse TaalmonumentLeestekenTrigeminale neuralgieWolkGeprosesseerde kosAngolaMosesBrandmondsindroomNasionale VrouedagGeografie van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingEngelsOseaanbesoedelingCorioliskragAfkappingsteken🡆 More