Suzuki: 'N Motorvervaardiger in Hamamatsu City, Shizuoka Prefecture, Japan

Suzuki Motor Corporation (Japannees: スズキ株式会社, Suzuki Kabushiki-Kaisha) is 'n Japannese multinasionale korporasie wat motorvoertuie vervaardig, insluitend motorfietse.

Suzuki Motor Corporation
Suzuki: 'N Motorvervaardiger in Hamamatsu City, Shizuoka Prefecture, Japan
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1909
Hoofkantoor Hamamatsu,  Japan
SleutelpersoneOsamu Suzuki (hoof uitvoerende beampte en voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
Produktemotorvoertuie, enjins, motorfietse, ATV's, buiteboordmotors
Inkomste¥2 578,3 miljard / $26,27 miljoen (2012)
Bedryfsinkomste¥80,4 miljard / $819 miljoen (2012)
Netto inkomste¥2 487,6 miljard / $25,34 miljard (2012)
Werknemers14 405 (Maart 2013)
Webwerfglobalsuzuki.com
suzuki.co.jp
Suzuki: 'N Motorvervaardiger in Hamamatsu City, Shizuoka Prefecture, Japan
Suzuki Swift

Geskiedenis

  • 1920 Die Suzuki maatskappy bekend as "Suzuki Loom Works" wat tot op daardie datum in privaatbesit was, word 'n openbare maatskappy. Micho Suzuki word as die president verkies.
  • 1952 Die maatskappy vervaardig 'n "help-my-trap" fiets genaamd die "Power Free". Dit beskik oor 'n 36 cc enkelsilinderenjin wat die fietsryer help trap, of afgeskakel kan bly.
  • 1954 Suzuki vervaardig reeds 6 000 motorfietse per jaar en verander naam na Suzuki Motor Co
  • 1962 Die maatskappy wen die 50cc klas in die wêreld se eerste Grand Prix Kampioenskap.
  • 1966 Suzuki onthul die eerste motorfiets geskik vir die publieke mark, genaamd die X-6 Hustler, 'n 250cc masjien.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

JapanJapanneesMotorvoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterbesoedelingEngelsVoëlHeidelberg, GautengBlaarKomplementêre kleureAktuarisVanOrthopteraShakaMantisBrugNatriumHomofoonMarkus JoosteArmoedePirow BekkerCalviniaBevolkingDieregeluideGiuseppe GuarneriOsoonuitputtingJan BlohmKindermishandelingWiskundige terminologieTrigeminale neuralgieMaagTuisbladChristendomDermpoliepNuwe TestamentVlinderAkademiaSamestellingWoordSikloonGroepsdrukRooikatHartaanvalOogproblemeAkuutBorskankerHoenderPaarl GimnasiumSteve HofmeyrLys van nedersettings in Suid-AfrikaBestuiwingMateriaalVaginaMonopolyPaddaBalletVergelykings (taalkunde)GedigProstaatkankerBosluisbytkoorsBritse RykSekondêre sektor van die ekonomieErektiele disfunksieBeëdigde verklaringSwamSatellietDeurgangsriteHerfsSuid-Afrikaanse InkomstediensHemelvaartsdagAfrikaanse woordelys en spelreëlsWortelkanaalWoordsoortKeelseerIdioomLien se lankstaanskoeneLys van Afrikaanse skrywersKlimaatsverandering in AfrikaKlem-in-die-kaakCovid-19-pandemieMoskouRooi🡆 More