Chevrolet

Chevrolet, in die omgangstaal bekend as Chevy, of net Chev, is 'n groot Amerikaanse motorvervaardiger wat handeldryf oor die hele wêreld.

Chevrolet is 'n afdeling van die Amerikaanse vervaardiger General Motors (GM).

Chevrolet
Chevrolet
Tipe Afdeling van maatskappy
Gestig 3 November 1911
Stigter(s)Louis Chevrolet en William C. Durant
Hoofkantoor Detroit, MichiganVSA
SleutelpersoneAlan Batey Senior visepresident
Gebied bedienWêreldwyd, behalwe Oseanië
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotors, vragmotors, enjins
DiensteFinansiering, assuransie, onderhoudsdiens
MoedermaatskappyGeneral Motors
SlagspreukFind New Roads
Webwerfchevrolet.com
Chevrolet
Die "strikdas" embleem van 1913.

Louis Chevrolet en uitgeweke General Motorsstigter William C. Durant het die maatskappy op 3 November 1911 gestig. Durant het die Chevrolet Motor Car Company gebruik om 'n beherende belang in General Motors te bekom met 'n omgekeerde samesmelting op 2 Mei 1918, en homself weer opgewerk tot GM president. Ná die tweede verdrywing van Durant in 1919, het ene Alfred Sloan met sy slagspreuk "'n motor vir elke beursie en doel" die Chevroletmerk tot die volumeleier in die General Motorsfamilie verbeter. Chevrolet het hoofstroomvoertuie gebou en verkoop om te kompeteer met Henry Ford se Ford Model T in 1919 en die Model T as die besverkopermotor in die Verenigde State verbygesteek in 1929.

Galery

Verwysings

Tags:

General MotorsVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot TrekMusiekC.J. LangenhovenVerkouePablo PicassoOorstromingSwawelVlag van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinMeiNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWaterstofGeskiedenis van die KaapkolonieVerstedelikingLys van Griekse mitologiese figureBek-en-klouseerMark (ekonomie)Oplossing (chemie)PterosouriërSelfoonFetale alkoholsindroomWaterbesoedelingMoedersdagRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kappie (skryfteken)ZimbabweEnsiklopediePinksterOos-KaapMiddeloorontstekingAlkoholismeHoofkarakterBaksteenSwart nasionalismeSkarlakenkoorsRacheltjie de BeerVoëlgriepDepressie (gemoedstoestand)SeismologieMaanKlitorisOmtrek, oppervlakte en volumeHuisvliegAalwynSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVerenigde StateGeslagAsiëSinkSeeMeningsverskil oor aardverwarmingHeks van HexrivierJan BloukaasSwangerskapSonkragGeskiedenis van AfrikaansDistrik SesErfenishulpbronGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseCeresKinkhoesPornografiese akteurDiepaartromboseWaarheid-en-versoeningskommissieDrinkwatervoorsieningVliegtuigSilwerSeisoenBorsteFibonacciAfrikanernasionalismeEuropaVolksmoordVirgilijus Alekna🡆 More