Gewone Spekvreter

Die Gewone spekvreter (Cercomela familiaris) is 'n algemene standvoël in mesiese en halfdorre gebiede, en toon 'n voorkeur vir klipperige plekke in bosveld- en oop boomveldgebiede.

Elders is hulle meer gelokaliseer. Die voël is 15 cm groot en weeg 14 - 26 gram. Die spesie word byna regdeur Namibië en Suid-Afrika, en tot noord van die ewenaar in Oos-Afrika aangetref. 'n Opvallende gedragskenmerk is die vinnige oop- en toevou van die vlerke wanneer dit op 'n wagpos sit. In Engels staan die voël bekend as die Familiar chat.

Gewone spekvreter
Gewone Spekvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. familiaris
Binomiale naam
Cercomela familiaris
(Stephens, 1826)
Sinonieme

Oenanthe familiaris

Gewone Spekvreter
Die nominaatsubspesie op Tafelberg, een van vier subspesies wat in Suid-Afrika erken word.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieAdolf HitlerElektrisiteitVarkEkostelselVersamelnaamDigvormLimpopo (rivier)LandbouBlaarAborsie in Suid-AfrikaSonkragLeonardo da VinciDroogteGoudKoolhidraatAfleiding (taalkunde)EierstokJeuksiekteLiewe HeksieKoeffisiënt en magswortelMartin Luther King jr.Mobutu Sese SekoXHTMLIndustriële RevolusieKaartAluminiumIrma SternMierHeupXhosasSjimpanseeGeweldPlastiekBesoedelingGriekse teaterVergelykings (taalkunde)SelfbeeldSuid-SothoOorkruipersRassisme in AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOntdekking van die chemiese elementeRassismePankreasNazi-DuitslandNieuwoudtvilleKlimaatsverandering in AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieKweekhuisgasChromatografieMondSiya KolisiJohnny RapidVierde Industriële RevolusieGeldSeksuele opwekkingMieliestronkLys van bekende Suid-AfrikanersTransatlantiese slawehandelOlifantKongo-krisisSwartbewussynsbewegingJode in Suid-AfrikaBiodiversiteitVerenigde State van AmerikaSuiwelprodukDuitslandTrekarbeidProteïenBetonNasiebouEendbekdier🡆 More