Breëblaarkweper

Die Breëblaarkweper (Cryptocarya latifolia) is 'n boom wat as 'n oewerboom voorkom of groei tussen rotse in woude.

Die boom het 'n meer beperkte verspreiding as die Kaapse kweper. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'afnemend' (declining) gelys. Die populasie het glo met 20% afgeneem in die laaste drie generasies (120 jaar). Dit is die gevolg van die oes van bas en van die vernietiging van habitat.

Breëblaarkweper
Breëblaarkweper
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Cryptocarya
Spesie:
C. latifolia
Binomiale naam
Cryptocarya latifolia
Sond., (1850)

Die blare is glansend, fluweelagtig aan die bokant, groen tot ligbruin en dowwer aan die onderkant. Die boom se FSA-nommer is 113.

Breëblaarkweper
Blaarvorm

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolhoubaarheidKasteel die Goeie HoopStaat PalestinaBorstePlae van EgipteDundermSeksuele stimulasieSwartrenosterDysselsdorpTropiese sikloonAluminiumBoelieryGeestesteuringAanhalingstekensBurgerregteLien se lankstaanskoeneGoogle MapsKitaarRooibloedselSjimpanseeToringAsemhalingHoofstadSkoenlapperErosietipesWaterstofElandréJuraVerlede tydOmtrek, oppervlakte en volumeNatriumAtoomDiskriminasieGeweldVerenigde KoninkrykPesachOrtopedieEllipstekenRegverdige handelWoestynBosvarkHerpes simplexWinterAkuutMag (sosiale wetenskappe)HemelvaartGroot-VisrivierWikipediaPornografiese akteurLetterlike en figuurlike taalgebruikDesmond TutuFluoorOntdekking van die chemiese elementeHindoeïsmeKoolstofAB de VilliersLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HulpwerkwoordOrthopteraBipolêre gemoedsteuringWiki CommonsNasionale lied van Suid-AfrikaMaagsweerPeriodieke tabelSnaarinstrumentAfrikaanse taalleerDierKameelperdAardbewingDuitsAkademiaKarpaletonnelsindroomKapitalisme🡆 More