Borr

Borr of Bor (produseerder, voortbringer) is in die Noorse mitologie die seun van Buri, die voorvader van die gode bekend as die Ase.

Borr was die man van Bestla en die vader van Odin, Vili en Vé.

Borr word genoem in die Poëtiese Edda, wat in die 13de eeu saamgestel is uit vroeëre tradisies, en die Prosaïese Edda, wat in die 13de eeu geskryf is. Min is egter oor sy lewe en sy rol in die mitologie bekend. In gedigte word soms na Odin verwys as "Borr se seun".

Verwysings

Skakels

  • Borr  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Ase (mitologie)BuriGermaanse mitologieOdin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepFalklandeilandeWerkloosheidDigitale objek-identifiseerderGabriëlRugbyW.A. Hofmeyr-prysDuitslandMasturbasieKekerertjieTelstar 1Wladimir WisotskiSuid-Afrikaanse randSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Pous Gregorius XVICas Janse van VuurenTotalitarismeBoer Soek 'n VrouGeelsugF.W. de KlerkKijifHazopGoddelike KomedieAnale seksSkrikkeljaarAlex Krizhevsky1892Peach van PletzenJoodse kalenderVerenigde StateP. RamleeOlifantMetaheelalSkisofrenieLi KeqiangSlukdermRugbywêreldbeker 1991Hermie HendriksNew OrleansVerslankingPriaposCecilia Payne-GaposchkinThe GuardianMilwaukeeBestuiwingFukuokaKursiefGipsAnneli van RooyenSpinnekopGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKwaZulu-NatalRanger 5WikipediaMangelontstekingAarverkalkingRina HugoVatikaanstadBlourokkeAnglo-BoereoorlogBloedplaatjiePous Leo XBorstePtolemeusGeskiedenis van Suid-AfrikaMuskeljaatkat2013 Aboe Dhabi Grand PrixKlein-KarooWes-SamoaGodAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSinoniemTheodore RooseveltBrahmaputraBeroerte🡆 More