Bog Van Benin

Die Bog van Benin of Baai van Benin is 'n baai langs die kus van Wes-Afrika in die noordweste van die Golf van Guinee, wat in die Atlantiese Oseaan lê.

Bog van Benin
Bog Van Benin
Die kus van Benin met Cotonou se hawe op die agtergrond.
Bog Van Benin
Kaart van die Golf van Guinee, met die Bog van Benin in die noorde.
Koördinate:05°N 02°O / 5°N 2°O / 5; 2 02°O / 5°N 2°O / 5; 2
Ligging:Ghana, Togo, Benin, Nigerië
Soort:Baai van die Atlantiese Oseaan
Lengte:300 km
Breedte:640 km
Invloei:Volta
Nedersettings:Cotonou

Dit strek van Kaap Three Points in Ghana in die weste tot aan die Nigerdelta in Nigerië in die ooste, waar die baai in die Golf van Bonny oorgaan. Daartussen lê die lande Togo en Benin.

Die baai is bekend vir sy dreigende getye en was vir lank met die slawehandel verbind. Talle mense is in die tyd in die baai oorlede. Die oewers van die baai staan as die Goudkus en die Slawekus bekend.

Tags:

Atlantiese OseaanBaaiBeninGhanaGolf van BonnyGolf van GuineeNigeriëNigerrivierTogoWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieVolhoubare ontwikkelingAnrich HerbstOlimpiese SomerspeleApostoliese GeloofsendingOntdekking van die chemiese elementeFranse RewolusieLeah van NiekerkTegnologieSkaakVleilandAnale seksVulvaPeriodieke tabelLys van elemente volgens simboolBolandse aardbewing van 1969Nasionaal-SosialismeWiskundeVoortrekkermonumentNeo-NazismeToerismeCeresAfrikanersMateriaalLeierPolisieAlkoholismeRenteBynierBruin mensePad na jou hartMusieksimboleNederduitse Gereformeerde KerkBesoedelingNeurenberg-verhoreHernubare energieBorsteVerantwoordelikheidOlifantGeskiedenis van AfrikaansNasionalismeWinterPiesangTsongaOrthopteraSlangLys van veltoestandeFiela se kindOnbemande vliegtuigRookgewoonteMadison IvyShakaChromatografieDrinkwatervoorsieningMonopolieLys van nedersettings in Suid-AfrikaVlinderTremAluminiumJohannesburgGenitale vratPaasfeesSias ReineckeGeskiedenis van Suid-AfrikaWerkwoordVryheidsmanifesPriemgetalSteenkoolSteve BikoGroot vyfBraaiOranjerivierProstaatkankerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEben EtzebethBruce FordycePerdEendbekdier🡆 More