Taal Fon

Fon (fɔ̀ngbè, ) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 1,9 miljoen mense gepraat word.

Dit word deur die Fon-volk gepraat en is veral in die suide van die lande Benin, Nigerië en Togo versprei.

Fon
fɔ̀ngbè 
Uitspraak: [fɔ̃̀ɡ͡bē]
Gepraat in: Vlag van Benin Benin
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Togo Togo 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 1,9 miljoen
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Volta-Kongo
  Volta-Niger
   Left Bank
    Gbe
     Fon 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: fon
ISO 639-3: fon
Taal Fon
Verspreiding van die Gbe-tale met Fon in pers
Taal Fon
Die woord "welkom" (Kwabɔ) in Fon by 'n apteek op die lughawe in Cotonou, Benin
Taal Fon
Die Onse Vader in Fon

Fon behoort tot 'n groep van verwante tale, die Gbe-tale, wat in die weste deur die Voltarivier begrens word en oor die suide van die lande Ghana, Togo, Benin en Nigerië langs die kus van die Bog van Benin streek. Hierdie Gbe-tale vorm 'n dialekkontinuum bestaande uit Aja, Ewe, Fon, Gen en Phla-Pherá.

Fon is nes baie Afrikatale tonaal met 'n onderwerp-werkwoord-voorwerp-volgorde. Die bekendste woord is waarskynlik vodun [vodṹ] wat in Ewe en Fon "gees" of "godheid" beteken. Fon vorm saam met ander tale die grondslag waaruit Haïtiaanse Kreools ontwikkel het.

Ortografie

Die Fon-alfabet is gebaseer op die Latynse alfabet met die bykomende letters Ɖ/ɖ, Ɛ/ɛ en Ɔ/ɔ, asook die digrawe gb, hw, kp, ny en xw.

Fon-alfabet
Hoofletters A B C D Ɖ E Ɛ F G GB H HW I J K KP L M N NY O Ɔ P R S T U V W X XW Y Z
Kleinletters a b c d ɖ e ɛ f g gb h hw i j k kp l m n ny o ɔ p r s t u v w x xw y z
Uitspraak (IPA) a b d ɖ e ɛ f ɡ ɡb ɣ ɣw i k kp l m n ɲ o ɔ p r s t u v w x xw j z

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BeninFon (volk)Niger-Kongo-taleNigeriëTogoWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TatoeëermerkSprokieGordelroosParkinson se siekteAfrikaansSkerpioenLys van landeKolorektale kankerKlimaatsverandering in AfrikaBruin menseKlimaatTurksvyFopnuusTweede Nuwe JaarRatelMantisOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDroogteGenadedoodSpinnekopKoos KombuisHeelgetalHannes van WykHenry MurraySwart nasionalismeDrinkwatervoorsieningNamakwalandAntisemitismeByPad na jou hartRutenium(III)chloriedAardedagNkosi Sikelel' iAfrikaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSelStilleweHelga UysKaliumRobert SobukweRuslandMaagdelikheidYsterLiefdeOseaanYouTubeElektriese geleierWikimedia-stigtingLys van Afrikaanse televisiereekseAluminiumArmoedeHeupIngenieursweseTydNasionale VrouemonumentAssonansiePaasfeesPriemgetalKunsmatige algemene intelligensieLeeuLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSosiale mediaProteïenWeer (meteorologie)KrokodilOnderwysDemi Lee MooreDramaMusiekJakobIgtiologieVoëlDieretuinGianna MichaelsLeon KrugerLandbou in Suid-AfrikaWaterbesoedeling🡆 More