Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AFVietnameseEnglish

Blair Tefkin

Blair Tefkin: Amerikaanse aktrise

Blair Tefkin (gebore 9 Desember 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982) en Greenberg (2010), en in die televisiereeks V (1984).

Blair Tefkin
Geboorte9 Desember 1959 (1959-12-09) (62 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1982: Fast Times at Ridgemont High
  • 2010: Greenberg

Televisiereekse

  • 1984: V
  • 1990: His & Hers

Eksterne skakels