Bill Skarsgård: Sweedse akteur

Bill Istvan Günther Skarsgård (gebore 9 Augustus 1990) is 'n Sweedse akteur, bekend vir sy rolle in Simple Simon, Allegiant, It, en Hemlock Grove.

Bill Skarsgård
Bill Skarsgård: Vroeë lewe, Loopbaan, Filmografie
Bill Skarsgård in 2018
Gebore
Bill Istvan Günther Skarsgård

9 Augustus 1990 (1990-08-09) (33 jaar oud)
Vällingby, Swede
BeroepAkteur
Ouer(s)Stellan Skarsgård
My Agnes

Vroeë lewe

Skarsgård is gebore op 9 Augustus 1990 in Vällingby, Swede, as die seun van die akteur Stellan Skarsgård en sy eerste vrou, My Sonja Marie Agnes. Bill het sewe broers en susters: Alexander, Gustaf, Sam, Valter, Ossian, Kolbjörn, en Eija. Drie van hulle, Alexander, Gustaf, en Valter, is ook akteurs. Ossian en Kolbjörn is halfbroers van 'n latere huwelik tussen Stellan Skarsgård en Megan Everett.

Loopbaan

In 2011 is Skarsgård genomineer vir 'n Guldbagge Toekenning vir sy hoofrol as Simon in Simple Simon.

In 2012 wen hy die Europese Filmakademie se Shooting Stars-toekenning op die ouderdom van 21.

In April 2014 verskyn Skarsgård op die voorblad van Hero, 'n tweejaarlikse mansmode-en-kultuurtydskrif, gefotografeer deur Hedi Slimane. In die uitgawe het sy pa met hom 'n onderhoud gevoer. Hy speel as Matthew in die wetenskapfiksieriller The Divergent Series: Allegiant (2016), sy eerste groot Amerikaanse fliek.

In Junie 2016 het Skarsgård die gewilde gruwelskurk Pennywise the Dancing Clown gespeel, in die komende 2017-film It ná 'n ander akteur, Sal Poulter, as gevolg van ander projekte die rol nie meer kon voltooi nie.

In Julie 2017 is daar aangekondig dat Skarsgård 'n gereelde rol in Castle Rock gaan speel as 'n jong man met 'n ongewone regsprobleem.

Filmografie

Film

Jaar Titel Rol Notas
2000 White Water Fury Klasse
2007 Spending the Night Victor Kort
2008 Pigan brinner! Tonårs-Nosferatu Kort
2008 Arn – The Kingdom at Road's End Erik
2009 Kenny Begins Pontus
2010 I rymden finns inga känslor Simon Engels: Simple Simon
2010 Behind Blue Skies Martin
2011 The Crown Jewels Richard Persson
2011 Simon & the Oaks Simon
2012 Anna Karenina Captain Machouten
2013 Victoria Otto
2016 The Divergent Series: Allegiant Matthew
2016 A Stone Appears Man
2017 Battlecreek Henry
2017 Atomic Blonde Merkel
2017 It - Part One: The Losers' Club It / Pennywise the Dancing Clown In naproduksie
2017 Battlecreek Henry
2017 Moomins and the Winter Wonderland Moomintroll Stemrol
2018 Assassination Nation Mark
2018 Deadpool 2 Axel Cluney / Zeitgeist
2019 It: Chapter Two It / Pennywise the Dancing Clown
2020 Nine Days Kane
2020 The Devil All the Time Willard Russell
2021 Naked Singularity Dane
2021 Eternals Kro (stem en bewegingsopname)
2023 John Wick: Chapter 4 Marquis
(moet nog aangekondig word) The Things They Carried (moet nog aangekondig word) Na produksie
(moet nog aangekondig word) Boy Kills World Boy Verfilming

Televisie

Jaar Titel Rol Notas
2002 Laura Trenter – Dad, the Policeman Tony TV minireeks, 2 episodes
2009 Livet i Fagervik Mårten 1 episode
2013–2015 Hemlock Grove Roman Godfrey 33 episodes
2018 Castle Rock

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bill Skarsgård Vroeë leweBill Skarsgård LoopbaanBill Skarsgård FilmografieBill Skarsgård VerwysingsBill Skarsgård Eksterne skakelsBill SkarsgårdAkteur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkappingstekenGeografie van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingArmoedeBreinKewerKolitisOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNasionale lied van Suid-AfrikaKlein-KarooVoorsetselRenosterMahatma GandhiSendelingposisieGeskiedenis van Suid-AfrikaIslamMiddelmisbruikErica BoyerKondensasieKameelperdBosluisbytkoorsLas (rekeningkunde)LidwoordKernoorlogGeelhoutOrtopedieEierstokAngolese BurgeroorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaMeervoudDonderstormSuikerbekkiesKoedoeOrgasmeAkwariumSuid-Afrikaanse InkomstediensMiltLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSkaakSewe doodsondesErfenisdag (Suid-Afrika)LewerKlimaatsverandering in AfrikaAfrikaansSteenkool in Suid-AfrikaSuikersiekteHoofletterLys van Afrikaanse rolprenteOnderhandelinge om apartheid te beëindigGroot Muur van ChinaProteïenWieg van die MensdomWaterkringloopGoogleAspoestertjieDramaVenusDieregeluideSuid-Afrikaanse randOlifantTuberkuloseOpenbare redevoering25 AprilKonjunktivitisKwaZulu-NatalSatellietHuisvliegRosa ParksAfleiding (taalkunde)LieweheersbesieOnderwysHartaanvalSlangDie GelofteVideoPatriotic AllianceKoolstofDoelwit🡆 More