Betty-Jean

Betty-Jean (gebore 30 Augustus 1976) is 'n Afrikaanse sangeres wat country en geestelike liedjies sing.

Sy begin reeds op sesjarige ouderdom sing en maak haar verhoogdebuut op nege. Sy woon twee laerskole by: Laerskool Hennie Basson en Laerskool J.M. Louw. Daarna voltooi sy haar matriek aan die Hoërskool Voortrekker, Boksburg. Haar debuutalbum, Sentimental Country is in 2008 deur FANTASIA-musiek uitgereik. Sy volg die album later dieselfde jaar op met haar eerste Afrikaanse album getiteld Eendag.

Betty-Jean
Gebore30 Augustus 1976 (1976-08-30) (47 jaar oud)
Oos-Rand, Suid-Afrika
GenresCountry, gospel
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2008 - nou
EtiketteFANTASIA

Diskografie

  • ...Met Al My Liefde, 2010 FANTASIA
  • More Sentimental Country / ABBA Tribute 2CD, 2010 FANTASIA
  • Eendag, 2008 FANTASIA
  • Sentimental Country, 2008 FANTASIA

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Betty-Jean DiskografieBetty-Jean VerwysingsBetty-Jean Sien ookBetty-Jean Eksterne skakelsBetty-Jean197630 AugustusAfrikaansHoërskool Voortrekker, Boksburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DrinkwatervoorsieningVulvaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEuropaDigtheidSelfstandige naamwoordShakaBeroerteTweede VryheidsoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaBrongitisSwartbewussynsbewegingErfenisdag (Suid-Afrika)LeestekenKriekApostoliese GeloofsendingVratInfeksieVerantwoordelikheidWitbloedselAfrikaanse WikipediaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelAntjie KrogHoofstadVergelykings (taalkunde)HartHaasSebraTienie HollowayVerkleinwoordVolhoubare ontwikkelingLys van NG gemeentesAtoomVolhoubaarheidLiewe HeksieDieremishandelingCarles PuigdemontSimboolLandbouElandréMusieksimboleMenstruasieGreta ThunbergDroomLikkewaanRosa ParksKersfeesNeo-NazismeRacheltjie de BeerSonnestelselStam (taalkunde)HeuningbyRassismeHematurieKarakteriseringMonopolieSeptimius AwardsEben EtzebethGrondwetYslandVoornaamwoordKonsentrasiekampBoelieryMaanGroepsdrukVoortrekkersDurbanBraaiAfvalbestuurAntjie SomersPoesVoorvoegselVryheidsdagSharpeville-slagtingWeervoorspellingVerkleurmannetjie🡆 More