Ben Stokes

Ben Stokes (gebore op 4 Junie 1991 in Christchurch, Nieu-Seeland) is 'n Engelse krieketspeler wat vir die nasionale span speel.

Hy het in 2013 sy debuut gemaak en was deel van die span wat die Krieketwêreldbeker 2019 en die T20I-wêreldbeker 2022 gewen het. Daarbenewens het hy tydens die T20I-wêreldbeker 2016, die Kampioenetrofee 2017 en die Krieketwêreldbeker 2023 verskyn. Hy is 'n linkshandige kolwer en snelbouler.

Ben Stokes
Ben Stokes
Ben Stokes in 2014
Volle naam Benjamin Andrew Stokes
Gebore 4 Junie 1991 (1991-06-04) (32 jaar oud)
Christchurch, Nieu-Seeland
Bynaam(e) Stokesy
Lengte 1,83 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm snelbouler
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Engeland
Toetsdebuut 5 Desember 2013 v Australië
Laaste Toets 21 November 2019 v Nieu-Seeland
Enigste ODI 25 Augustus 2011 v Ierland
EDI hempno. 55
T20I debuut (no 58) 23 September 2011 v Wes-Indië
Laaste T20I 27 Oktober 2018 v Sri Lanka
T20I hempno. 55 (was 59)
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2009–hede Durham (spanno. 38)
2014/15 Melbourne Renegades (spanno. 38)
2017 Rising Pune Supergiant (spanno. 55)
2017/18 Canterbury
2018–hede Rajasthan Royals (spanno. 55)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1ste rang A-lys
Wedstryde 57 95 132 166
Lopies aangeteken 3 593 2 682 7 383 4 583
Kolfgemiddeld 35,57 40,63 34,66 37,87
100s/50s 8/19 3/20 16/38 7/27
Hoogste telling 258 102* 258 164
Aflewerings geboul 7 899 2 912 15 672 4 587
Paaltjies 135 70 304 134
Boulgemiddeld 32,71 41,71 29,87 32,88
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 4 1 7 1
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0 1 0
Beste boulontleding 6/22 5/61 7/67 5&61
Vangskote/Stonkings 59/– 45/– 100/– 76/0
Bron: ESPNcricinfo, 21 November 2019

Eksterne skakels

Tags:

19914 JunieChristchurchEngelandEngelse nasionale krieketspanKampioenetrofee 2017KrieketKrieketwêreldbeker 2019Krieketwêreldbeker 2023Nieu-SeelandT20I-wêreldbeker 2016T20I-wêreldbeker 2022

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PropagandadgbsjDie Stem van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)KatSatellietErektiele disfunksieOmanAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJupiterOlimpiese Somerspele 2024DriedimensioneelMoslemGeldLabia (geslagsdele)Volhoubare ontwikkelingMenslike skeletLandbouProteïenHemelvaartsdagWinnie Madikizela-MandelaWalvisLitiumVrye FranseKlein-KarooNarsistiese persoonlikheidsteuringFanie ViljoenBeesvleisBaarmoederAntjie SomersKindermishandelingLuiperdRugbyNoord-KaapLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSwawelAvbobBoomViëtnamoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkKontinentVoorsetselBesoedelingMusiekBreinkaartHoofkarakterGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-Afrika-WetSwart nasionalismeRooms-Katolieke KerkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoos du PlessisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalErfenisEngelsWerkwoordMobutu Sese SekoLas (rekeningkunde)Peperbus, FraserburgKaapstadse waterkrisis 2015-2018BreinDwelmmiddelSkaapSeksuele opwekkingKoekie (rekenaarwetenskap)MiddeloorontstekingBloedsomloopstelselKonsentrasiekampMangelontstekingDramaWoordsoortXenofobieKlinkerKolonisasieGeestesteuring🡆 More