Ben Ferencz: Amerikaanse prokureur en pasifis (1920–2023)

Benjamin Berell Ferencz (11 Maart 1920 – 7 April 2023) was 'n Amerikaanse prokureur.

Hy was 'n ondersoeker van Nazi-oorlogsmisdade na die Tweede Wêreldoorlog en die hoofaanklaer vir die Amerikaanse weermag by die Einsatzgruppen-verhoor, een van die 12 daaropvolgende Neurenberg-verhore wat deur Amerikaanse owerhede in Neurenberg, Duitsland, gehou is.

Ben Ferencz: Amerikaanse prokureur en pasifis (1920–2023)
Ben Ferencz

Later het hy 'n voorstander van die bevordering van die internasionale reg en vir die instelling van 'n Internasionale Strafhof geword. Van 1985 tot 1996 was hy 'n adjunkprofessor in internasionale reg aan die Pace Universiteit.

Verwysings

Tags:

11 Maart192020237 AprilAmerikaanse WeermagDuitslandNaziNeurenbergNeurenberg-verhoreTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroomKasteel die Goeie HoopSoweto-opstandEierstokIndustriële RevolusieHadjDrake (musikant)Nederduitsch Hervormde KerkLionel PetersonHoofpynFrankrykKlerksdorpPastoorSomerKreatiwiteitRassismeMenslike seksuele gedragItaliëWerkloosheidByvoeglike naamwoordMagda van BiljonDiarreeTydsoneAngssteuringNarsistiese persoonlikheidsteuringGeboorteKlereBreinvliesontstekingUitwerking van klimaatsveranderingSeksposisieLongontstekingSSoortnaamPornografiese subgenresMikro-ekonomieMutasieSwart nasionalismeMusieksimboleVlekvrye staalSterApostelBlackie Swart (sanger)Steve BikoGalblaasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWaterpokkiesPersoon (taalkunde)Lys van hoofstedeAnargismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSikloonKaliumTrekklavierGeestesteuringBruin menseSeisoenTuberkuloseBernice WestPretoriaWielSeetherPaarl GimnasiumAngina pectorisAnilingusEendbekdierAfro-AmerikanersVisSmolenskHorlosieGriepGasNedersettingHeup🡆 More