Belladonnalelie: Plantspesie

Die belladonnalelie (Amaryllis belladonna), ook bekend as die Maartlelie, is 'n plant en geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en blom van Februarie tot Maart.

Die plant is deel van die fynbos. Die plant is bladwisselend. Die blare verskyn eers nadat die plant geblom het, bly groen deur die winter en vrek gedurende die somer.

Belladonnalelie
Belladonnalelie: Plantspesie
Belladonnalelie: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. belladonna
Binomiale naam
Amaryllis belladonna
L., (1753),

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldKoeffisiënt en magswortelEwenaarRugbyWoestynRenosterHaaieKankerIsraelAfrikaanse WikipediaAkuutKaliumBolandse aardbewing van 1969SikloonVolhoubaarheidLetterkundeChemiese elementSuid-EuropaHoenderBronsLandbouSportSaartjie BaartmanHematurieTikTokCarike KeuzenkampPersHartAntoniemKlein gekolde katCurly HowardInligtingBloeddrukSkaapKaartSelfbeeldLettergreepAprilSweedsSlimfoonTuisbladDuitslandKarakteriseringLiewe HeksieOnderhandelinge om apartheid te beëindigBeeldspraakCoca-ColaDesimale breukePaasfeesNarkoseGoudWerkersdagPornografieSuid-AfrikaOntdekking van die chemiese elementeArmoedeVaginale kankerBruto binnelandse produkKlem-in-die-kaakBuffelPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSiya KolisiOligopolieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGrondSuider-AfrikaKunsCleopatra VIIStedelike gebiedTandbederfDoziLionel MessiFranse RewolusieDermpoliepSuikersiekteLys van myne in Suid-Afrika🡆 More