Basilikum

Basilicum is 'n genus van plante in die Lamiaceae, die eerste keer beskryf in 1802.

Dit bevat slegs een bekende spesie, Basilicum polystachyon, inheems aan Afrika, Madagaskar, suidelike Asië (Saoedi-Arabië, Indië, China, Indo-China, Borneo, die Filippyne, ens.), Nieu-Guinee, Australië en verskeie eilande van die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan.

Basilikum
Basilikum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Basilicum

Moench
Binomiale naam
Basilicum polystachyon
(L.) Moench
Sinonieme
  • Lumnitzera Jacq. ex Spreng. 1825 not Willd. 1803
  • Moschosma Rchb.
  • Perxo Raf.
  • Lehmannia Jacq. ex Jacq.f. 1844 not Spreng. 1817 nor Tratt. 1824
  • Ocimum polystachyon L.
  • Ocimum moschatum Salisb.
  • Lumnitzera polystachyon (L.) J.Jacq. ex Spreng.
  • Moschosma polystachyon (L.) Benth.
  • Perxo polystachyon (L.) Raf.
  • Plectranthus parviflorus R.Br. 1810 not Willd. 1806 nor Spreng. 1806 nor Gürke 1898
  • Plectranthus micranthus Spreng.
  • Ocimum dimidiatum Schumach. & Thonn.
  • Moschosma dimidiatum (Schumach. & Thonn.) Benth.
  • Lehmannia ocymoidea Jacq. ex Steud.
  • Ocimum tashiroi Hayata

Basilkruid is nie alleen 'n nuttige spesery nie, maar dit het ook 'n baie aangename vars geur, hoewel insekte dit uiters onaangenaam vind. In die lande waarin die plant inheems is, word takkies van die kruid dikwels in huise gehang om die vlieë weg te hou. Die naam basilikum is afgelei van die Griekse woord vir 'n koning, en dit toon dat hierdie plant reeds van die vroegste tye in paleise gebruik is. Basilkruid smaak net soos naeltjies.

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van myne in Suid-AfrikaJavaScriptBorskankerAngolese BurgeroorlogKoperNelson MandelaDoziNasionalismeOutismeAB de VilliersHector PietersonKasteel die Goeie HoopHeks van HexrivierMoedersdagDundermE-posAfrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BoelieryDistrik SesHeidelberg, GautengSamestellingNarsistiese persoonlikheidsteuringSonkragHulpwerkwoordCarike KeuzenkampAfrikaanse woordelys en spelreëlsOmtrek, oppervlakte en volumeBalletLewerPornhubAkroniemOrthopteraGalblaasYslandMeervoudVaste stofLetterlike en figuurlike taalgebruikAvbobArmoedeverligtingNaaldekokerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDesimale breukeHematurieRegverdige handelPersentasieBloemfonteinHakerJosef StalinMikro-ekonomieVryheidsdagAardeVarkMynbouDolfynDie GelofteGeweldKonsentrasiekampMarie AntoinetteMenstruasieBloedvergiftigingLaeveldElandréKrokodilKernoorlogHoofkarakterVoortrekkermonumentCristiano RonaldoKolonialismeWaterkringloopBruce FordyceNederlandsBuffelSlangDeelteken en umlautNier🡆 More