Barbara Walters: Amerikaanse joernalis, skrywer, televisie-aanbieder en mediapersoonlikheid (1929–2022)

Barbara Walters (Brookline (Massachusetts), 25 September 1929 – New York, 30 Desember 2022 ) was 'n Amerikaanse joernalis, skrywer, televisie-aanbieder en mediapersoonlikheid.

In die Verenigde State is sy as 'n invloedryke en gerespekteerde persoon gesien. Sy het verskeie oggendprogramme soos The View en Today aangebied. Sy het die bynaam 'die koningin van oggendtelevisie' (dagtydprogramme) gekry. Walters was 'n nuusleser op oggendtelevisie. Sy het vir meer as 'n dekade die oggendnuus vir NBC se Today aangebied. Sy het toe aanbeweeg na ABC se 20/20, 'n nuusprogram. Walters was die eerste Amerikaanse nuusleser wat dubbele aanbiedings gedoen het (mede-aanbieder) en die eerste vroulike aanbieder in die VSA wat 'n 'top salaris' verdien het.

Barbara Walters: Amerikaanse joernalis, skrywer, televisie-aanbieder en mediapersoonlikheid (1929–2022)
Walters in Washington, D.C., 2004.

Walters het aangekondig dat sy in Mei 2014 gaan aftree. In 2015 het sy egter ’n paar spesiale uitsendings gemaak; dit was haar laaste verskynings as gasvrou op televisie.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

1929202225 September30 DesemberAmerikaanseJoernalisMassachusettsNBCNew YorkSkrywerVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omgewingskwessies in Suider-AfrikaLewerEreksieLiesbreukAkuutHarvey WeinsteinKoos KombuisJohn Brown (aktivis)SmolenskGroepsgebiedewetKasterolieFort BeaufortErektiele disfunksieVigsLiefdeAngolaSimboolXenofobieDemi Lee MooreApokriewe boekeVoegwoordElon MuskGroep TweeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGlobaliseringSmall HandsWoordeboek van die Afrikaanse TaalPseudowetenskapPeach van PletzenNederlandsTegnologieVrouKarakteriseringApostelUniversiteit StellenboschSonnestelselAsiëMuishondSonkragMacintoshLongSias ReineckeHokkieWaterbesparing in Suid-AfrikaEngelsKanadaMasturbasieVenesiëKreatiwiteitHadedaPoleKoos du PlessisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHelpmekaar-kollegeEmfiseemGetalAanhalingstekensLongontstekingVolhoubare ontwikkelingC++Slag van Cuito CuanavaleMaagsweerNegrologieFranse RewolusieGewone slakvreterNasionale VrouemonumentAfrikanersLys van bekende Suid-AfrikanersFinale OplossingEugenetikaEierstokKoopkragpariteitKoperIronie🡆 More