Judith Krantz: Amerikaanse skryfster

Judith Bluma-Gittel Krantz (née Tarcher; 9 Januarie 1928 – 22 Junie 2019) was 'n Amerikaanse romanskryfster.

Judith Bluma-Gittel Krantz
Gebore
Judith Bluma-Gittel Tarcher

(1928-01-09)9 Januarie 1928
Sterf22 Junie 2019 (op 91)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materWellesley-kollege
BeroepRomanskrywer
EggenootSteve Krantz (1954–2007; sy dood)
Kinders2 seuns: Tony en Nicholas Krantz
Ouer(s)Mary Braeger en Jack D. Tarcher

Sy het skool gegaan in 'n privaat skool in New York waar die TV-persoonlikheid Barbara Walters een van haar beste vriendinne was. Na skool het sy kreatiewe skryfwerk studeer en gegradeer. Na universiteit het sy eers as 'n mode joernalis in Parys by Good Housekeeping en daarna by Cosmopolitian in Amerika gewerk. Sy het eers op 50 begin skryf en op 70 opgehou, nadat sy tien romans gepubliseer het.

Sy sterf op 22 Junie 2019 in haar huis in Bel Air, Los Angeles. Sy word oorleef deur twee seuns, Tony en Nicholas en twee kleinkinders. Haar man, Steve, het haar in 2007 ontval.

Werke

Romans

  • Scruples (1978) (aangepas as 'n mini-reeks in 1980)
  • Princess Daisy (1980) (aangepas as 'n mini-reeks in 1983)
  • Mistral's Daughter (1982) (aangepas as 'n mini-reeks in 1984)
  • I'll Take Manhattan (1986) (aangepas as 'n mini-reeks in 1987)
  • Till We Meet Again (1988) (aangepas as 'n mini-reeks in 1989)
  • Dazzle (1990) (aangepas as 'n mini-reeks in 1995)
  • Scruples Two (1992)
  • Lovers (1994)
  • Spring Collection (1996)
  • The Jewels of Tessa Kent (1998)

Nie-fiksie

  • Sex and Shopping: The Confessions of a Nice Jewish Girl (2000) (outobiografie)

Oorspronklike televisie werk

  • Judith Krantz's "Secrets" (1992 TV mini-reeks, nie gebaseer op 'n roman nie)
  • Torch Song (1993) (aangepas as 'n 1993 gemaak-vir-TV film)

Bron

  • Gewaagde boeke vol glans en rinkinkery, Rapport Weekliks, 30 Junie 2019.

Tags:

Judith Krantz WerkeJudith Krantz BronJudith Krantz

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KondensasieGetalLeierskapInternetBronadresDokterAfrikaanse TaalmonumentAkuutSaartjie BaartmanDepressie (gemoedstoestand)KunsRugbyKonjunktivitisLeeuMoedersdagSuurstofWilna SnymanSimmetrieEnsiklopedieByung-Chul HanMaselsSkaapBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Vaginale kankerReënspinnekopPad na jou hartLys van bekende Suid-AfrikanersVoedingSmeltpuntEkonomiese sektorIndustriële RevolusieLübeckLeonardo da VinciLys van Afrikaanse televisiereekseWerkloosheidVolhoubare ontwikkelingAngolese BurgeroorlogCarles PuigdemontKoppeltekenSeksposisieKlimaatveranderingKoos BekkerNoordwesGeboorteAluminiumDrinkwatervoorsieningRefleksieLewerVerstedelikingGeldAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKernkragErektiele disfunksieEthiopiëVierde Industriële RevolusieSportNazi-DuitslandDroogtePersoonlikheidTamatieVakbondSteenkoolAtriale fibrillasieSpinnekopLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLabia (geslagsdele)GalblaasChristiaan Frederik BeyersFotosinteseVergelykings (taalkunde)🡆 More