Bandkopgans

Die bandkopgans is 'n gans wat naby mere in die bergagtige streke van Sentraal-Asië voorkom.

Bandkopgans
Bandkopgans
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. indicus
Binomiale naam
Anser indicus
(Latham, 1790)
Sinonieme
Eulabeia indica
Bandkopgans
Anser indicus

Hierdie ganse word noord van die Himalajas, Indië, Pakistan, Kasjmir, Pandjab en Assam aangetref.

Mannetjies en vroutjies se veredosse is identies: wit vere met 'n donker vlek bo die dye, op die agterstert, voor en agter op die nek en twee kenmerkende donker bande wat van die agterkop oor die gesig strek. Bandkopganse is oor die algemeen nie aggressiewe voëls nie en kan in groepe van gemengde watervoëls aangehou word.

Bandkopganse vreet hoofsaaklik snags en hul dieet bestaan veral uit waterplante en gras. Hulle sal ook die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Hierdie ganse broei tussen Oktober en Januarie. Hulle bou hul nes tussen lang gras of plante en voer dit dan met dons uit. Die wyfie lê drie tot ses roomwit eiers wat na 30 dae uitbroei. Die kuikens is self na twee tot drie jaar broeigereed.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leonardo da VinciVersoeningsdagBeesvleisLiewe HeksieLongontstekingMierWortelNelson MandelaAborsieSowjetunieDachshundViëtnamSeksuele stimulasieVarkgriepSlawernyHage GeingobSjimpanseeHakerStedelike gebiedPinksterKompasDonkieHeupNasionale VrouemonumentDie GelofteKunsRomeinse RykStaat PalestinaKlimaatveranderingByAarverkalkingAnglisismeVigsSlangUitwerking van klimaatsveranderingMiddeloorontstekingXhosasSeekoeiFluoorAardeVaginaPad na jou hartAnilingusMenslike skeletLeierKolonoskopieOlimpiese SomerspeleSpreeuGroot vyfProteïenMarie AntoinetteSamestellingNazi-DuitslandAfrikanersOligopolieHorlosieElon MuskRuslandAfrikaanse TaalmonumentToekoms van die AardeSeksposisieWaterbesparing in Suid-AfrikaBeesWeervoorspellingSteve HofmeyrAtlantiese OseaanEkostelselDieremishandelingWêreld- Ekonomiese ForumSeksueel oordraagbare infeksieNasionaal-SosialismeSterWiskundeIngrid JonkerKunsmatige algemene intelligensie🡆 More