Andy Farrell: Engelse professionele rugbyunie-afrigter en voormalige rugbyliga- en rugbyunie-speler

Andrew David Farrell OBE (gebore op 30 Mei 1975) is 'n Engelse professionele rugbyunie-afrigter en voormalige rugbyliga- en rugbyunie-speler wat sedert 2019 die hoofafrigter van die Ierse nasionale span is.

Andy Farrell Rugbyportaal
Andy Farrell: Engelse professionele rugbyunie-afrigter en voormalige rugbyliga- en rugbyunie-speler
Andy Farrell in 2020
Volle naam Andrew David Farrell
Geboortedatum 30 Mei 1975 (1975-05-30) (48 jaar oud)
Geboorteplek Wigan, Groter Manchester, Engeland
Lengte 1,93 m
Vername familie Owen Farrell (seun)
Phil Farrell (broer)
Liam Farrell (neef)
Connor Farrell (neef)
Sean O'Loughlin (swaer)
Professionele klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
1991–2004 Wigan 370 (3 135)
Nasionale Span(ne)
Jare Club / team Weds (pte)
1993–2004
1995–2001
Groot-Brittanje
Engeland
34
11
{{{rl_naeionalepunte}}}
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter, Losskakel, Losvoorspeler
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2009 Saracens 28 (12)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2007 Vlag van Engeland Engeland 8 (5)
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
2010–2012
2011–2015
2013
2016–2019
2019–
Saracens
Vlag van Engeland Engeland (assistent)
Andy Farrell: Engelse professionele rugbyunie-afrigter en voormalige rugbyliga- en rugbyunie-speler Britse en Ierse Leeus (verdediging)
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland (assistent)
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland

Farrell het 34 keer vir Groot-Brittanje en 11 vir Engeland in rugbyliga gespeel, waaronder die rugbyligawêreldbekertoernooie van 1995 en 2000, en 8 keer vir Engeland in rugbyunie, waaronder die Rugbywêreldbeker 2007.

Hy was 'n losvoorspeler wat pale toe geskop het in rugbyliga, wat tussen 1991 en 2004 vir Wigan gespeel het en ses kampioenskappe en vier uitdaagtoernooie gewen het, asook talle individuele toekennings. Hy het Wigan, Engeland en Groot-Brittanje gereeld aangevoer. In rugbyunie het hy van 2005 tot 2009 vir Saracens gespeel, meestal as senter.

Nadat hy as speler uitgetree het, het Farrell die afrigter geword van Saracens, Munster, Engeland, Ierland en die Britse en Ierse Leeus.

Hy word in 2019 die hoofafrigter van Ierland. Hy het hulle tot oorwinnings van 2–1 teen Nieu-Seeland in 2022 en die Sesnasies-toernooi in 2023 afgerig. Tydens die Rugbywêreldbeker 2023 het Ierland onder hom die kwarteindstryd gehaal, waar hulle teen die All Blacks vasgeval het.

Hy is die pa van Owen Farrell, die huidige rugbykaptein van Engeland.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ierse nasionale rugbyspanOrde van die Britse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiljoenKokerboomMelaatsheidGeweldDikdermVlekvrye staalVitamien DKnopiespinnekopNelson MandelaAlbert EinsteinNoord-KaapRatelKankerHolocaustProstaatklierLangste woordTydsoneTweede WêreldoorlogRookgewoonteAnglo-BoereoorlogRivierTekstielDonkieChatGPTKrieketEkonomiese sektorAfkappingstekenViëtnamoorlogBernice WestTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinTydWikimedia-stigting2001WerkersdagMuishondDie GelofteBoeddhismeHorlosieAtleetvoetOnderhandelinge om apartheid te beëindigYsterKolonoskopieNederlandsToekoms van die AardeMenseregtedagKremetartBosluisbytkoorsVolhoubaarheidNomina sacraDuitslandReg tot ‘n gesonde omgewingMuskietGeskiedenis van NamibiëMisdaadRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Apple Inc.SikloonGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSteve BikoWoordeboekPaasfeesNoag se arkMeningsverskil oor aardverwarmingWatersuiweringKindersiektesHidroulikaDermpoliepLys van landeLidwoordHoofpynVulvaIslamitiese mitologieVoëlZoeloeFietsKartografie🡆 More