Rooibekeend: Voëlspesie

Die rooibekeend (Anas erythrorhyncha) is 'n baie algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Rooibekeend
Rooibekeend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. erythrorhyncha
Binomiale naam
Anas erythrorhyncha
Gmelin, 1789
Rooibekeend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Anas erythrorhyncha

Identifikasie

'n Betreklik klein eendjie van 43–48 cm. Dit is 'n bruin eend met 'n donker area bo op die kop en 'n prominente rooi swawel. Die wit wang is nog 'n kenmerk waaraan dit uitgeken kan word.

Habitat

Gee voorkeur aan vlak, opdroënde vleie. Hulle vorm graag swerms naby vars water.

Dieet

Dieet bestaan hoofsaaklik uit waterplante, insekte, paddas en vissies.

Verspreiding

Verspreid oor die meeste dele van Suidelike-Afrika. Die eendsoort word, net soos die geelbekeend, van die Kaap tot in Abessinië aangetref, maar is veral volop in die Karoo.

Broeigewoontes

Die nes is altyd naby die water en uitgevoer met dons.

Ander name

  • Engelse naam: Red-billed Teal
  • Wetenskaplike naam: Anas erythrorhyncha

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rooibekeend IdentifikasieRooibekeend HabitatRooibekeend DieetRooibekeend VerspreidingRooibekeend BroeigewoontesRooibekeend Ander nameRooibekeend Sien ookRooibekeend BronnelysRooibekeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rassisme in AfrikaCarike KeuzenkampWikipediaEkologiePoesGrondbesoedelingBelastingZack du PlessisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGrondsoorteVoedingInfeksieVaste stofDokterSonNagmaalBreinvliesontstekingHipoteseGeografie van Suid-AfrikaSias ReineckeAngssteuringBeaufortskaalBalletIslamSimboolWoestynGoogle MapsElektroniese of digitale mediaHokkieSuid-Afrikaanse randKoolhidraatSkaapWikiDroomTrevor NasserMantisInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGordelroosRobert SobukweSpringbokkeThys die BosveldklongGetalMenstruasieBeesvleisKolonisasieBeëdigde verklaringOseanografieWet op NaturellengrondHibernasieTuisbladMiddelmisbruikInleiding tot die genetikaVerkleurmannetjieTrekarbeidKasteel die Goeie HoopFrankrykWaterstofMarie AntoinetteKalenderFotosinteseSuid-Afrikaanse InkomstediensPinksterJohann de LangeEreksieBotswanaMetafoorLeeuSpeelkaartOntwikkelende landEwenaarVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameArmoedeDeon GrootEllipstekenVerkleinwoordLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBruin huisslang🡆 More