Rooibekeend: Voëlspesie

Die rooibekeend (Anas erythrorhyncha) is 'n baie algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Rooibekeend
Rooibekeend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. erythrorhyncha
Binomiale naam
Anas erythrorhyncha
Gmelin, 1789
Rooibekeend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Anas erythrorhyncha

Identifikasie

'n Betreklik klein eendjie van 43–48 cm. Dit is 'n bruin eend met 'n donker area bo op die kop en 'n prominente rooi swawel. Die wit wang is nog 'n kenmerk waaraan dit uitgeken kan word.

Habitat

Gee voorkeur aan vlak, opdroënde vleie. Hulle vorm graag swerms naby vars water.

Dieet

Dieet bestaan hoofsaaklik uit waterplante, insekte, paddas en vissies.

Verspreiding

Verspreid oor die meeste dele van Suidelike-Afrika. Die eendsoort word, net soos die geelbekeend, van die Kaap tot in Abessinië aangetref, maar is veral volop in die Karoo.

Broeigewoontes

Die nes is altyd naby die water en uitgevoer met dons.

Ander name

  • Engelse naam: Red-billed Teal
  • Wetenskaplike naam: Anas erythrorhyncha

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rooibekeend IdentifikasieRooibekeend HabitatRooibekeend DieetRooibekeend VerspreidingRooibekeend BroeigewoontesRooibekeend Ander nameRooibekeend Sien ookRooibekeend BronnelysRooibekeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GNU-lisensie vir vrye dokumentasieLandbouAnette EngelbrechtVarkgriepEkologieTuberkuloseErfenisJan van RiebeeckHartversakingDepressie (gemoedstoestand)AardbewingOrkney Snork NieLys van ingelyfde NG gemeentesBybelDikdermXhosaHennie MaasPeach van PletzenSwartbewussynsbewegingLys van Suid-Afrikaanse skrywersOekraïneAalwynMenstruasieKoos du PlessisGedigSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBoeberSonCleopatra VIIHorlosieKnopiespinnekopBynierKolitisLys van slangeVersamelnaamApostoliese GeloofsendingGriekelandEnsiklopedieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSamsung GroepChristo WieseOrganometaalchemieOnderwys (geskiedenis)KoorsblaarBysteekGoogle TranslateArabiesMolotofbomNamibiëGroot TrekCyril RamaphosaRynhesseWikimedia-stigtingErica BoyerKriekDassievoëlJoodse kalenderDuitse maselsVlag van AfghanistanTrappe van vergelykingAntoniemChristeneSuid-Afrikaanse PolisiediensDiepaartromboseOorlog in Soedan (sedert 2023)WikiDonderstormPoesHondeklipbaaiSteve HofmeyrEierleierBernice West🡆 More