Geelbekeend: Voëlspesie

Die geelbekeend (Anas undulata) is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.

Geelbekeend
Geelbekeend: Identifikasie, Habitat, Broeigewoontes
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. undulata
Binomiale naam
Anas undulata
Dubois, 1839
Subspesies
Sien teks

Identifikasie

Die eende is grys met 'n donkerder kop en 'n heldergeel snawel. Die snawel het 'n swart kol in die middel. Die vlerke is witterig aan die onderkant, en van bo gesien vertoon wit-begrensde groen hoofvere.

Habitat

Hierdie eend verkies vars water in redelik oop gebied.

Broeigewoontes

Hulle broei op die grond in digte plantegroei naby water. 'n Broeisel bestaan normaalweg uit ses tot twaalf eiers.

Dieet

Die geelbekeend is 'n plantvreter en 'n dageend, d.w.s. hy is bedags aktief.

Verspreiding

Hulle is baie volop en vorm soms groot swerms wat wydverspreid is in Suid-Afrika en Oos-Afrika.

Geluid

Die manlike eend uiter 'n fluitgeluid en die vroulike eend 'n kwêk-geluid.

Subspesies

  • A. u. rueppelli
  • A. u. undulata

Ander name

  • Engelse naam: Yellow-billed Duck
  • Wetenskaplike naam: Anas undulata

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Geelbekeend IdentifikasieGeelbekeend HabitatGeelbekeend BroeigewoontesGeelbekeend DieetGeelbekeend VerspreidingGeelbekeend GeluidGeelbekeend SubspesiesGeelbekeend Ander nameGeelbekeend Sien ookGeelbekeend BronnelysGeelbekeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JapanneesSinkDaggaBywoordHibernasieGriepVaginaSkarlakenkoorsLærdal-tonnelMetaalPersentasieSonnestelselNagapieGroepsdrukLys van Suid-Afrikaanse musikantePolisieSendelingposisieViëtnamoorlogBeesKonsonantBosluisbytkoorsBorskankerHartversakingSokkerHernubare energiePinksterRekenaarSeekoeiKontinentWes-Germaanse taleBuck AngelSeekatWerkwoordSteenkool in Suid-AfrikaGoudkus (streek)InternetLimfvatstelselSwartrenosterAlkoholismePaddaDikdermLys van Afrikaanse skrywersEufemismeAntisemitismeKlein-KarooSeeMangelontstekingSonenergieAkademiaPersoon (taalkunde)PlaattektoniekMidde-OosteBeeldspraakVisNierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TsoenamiGeldAardbewingEnergieLetterkundeWaterNasiebouOutismeLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersEkonomie van Suid-AfrikaBevolkingsafnameSinoniemKoppeltekenMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More