American Broadcasting Company

Die American Broadcasting Company (ABC) is 'n Amerikaanse multinasionale kommersiële televisie-netwerk wat 'n vlagskip-eiendom is van Walt Disney Television, 'n filiaal van die Disney Media Networks-afdeling van The Walt Disney Company.

American Broadcasting Company

Die hoofkantoor van die netwerk is geleë in Burbank, Kalifornië op Riverside Drive, reg oorkant die straat van Walt Disney Studios en aangrensend aan die Roy E. Disney Animation Building. Die sekondêre kantore van die netwerk, en die hoofkwartier van die nuusafdeling, is geleë in New York, in die uitsaaisentrum in 77 West 66th Street aan die Upper West Side van Manhattan.

Eksterne skakels

Tags:

The Walt Disney CompanyVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrokodilPropagandaKompasVoornaamwoordPolisieRoofvoëlKatjieJansenvilleSwartrenosterBrandmondsindroomDroogteNarsistiese persoonlikheidsteuringJan van RiebeeckIdioomKinderregteWetenskaplike klassifikasieTemperatuurKrieketAnilingusSimmetrieAngolaKarooLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Depressie (gemoedstoestand)SirkusPeriodieke tabelVoorvoegselWeervoorspellingAkroniemBeroerteSelfstandige naamwoordTsoenamiLionel MessiWapen van Suid-AfrikaNavorsingKlopjagCalviniaNadia ValvekensOos-KaapVennootskapMuishondLys van Afrika-landeWebwerfDonkieBateKunselementeNommertekenSelfoonE-posJavaScriptBestuiwingGianna MichaelsKnieSimboolVlekvrye staalWes-KaapVenda (taal)MeervoudMisdaadVersoeningsdagAfro-AmerikanersKaapstadLys van Afrikaanse skrywersKoorsblaarOrthopteraKoue OorlogKindersiektesLys van elemente volgens simboolBorskankerMotDistrik SesBladwisselendTweede WêreldoorlogTekstielBynierLiewe HeksieOm-te-infinitiefkonstruksie🡆 More