Botaalwee: Plant spesie

Die Botaalwee (Aloe zebrina) is 'n spesie van die genus Aloe en kom feitlik oor die hele Suider-Afrika voor.

In Suid-Afrika kom dit in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes provinsies voor. In Suider-Afrika kom die plant in Angola, Botswana, Malawi, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor. Die aalwyn is klein en die blare het wit vlekke op. Daar is tande op die blaarrante. Die blomme vorm van Februarie tot Mei en is rooi. In Engels staan die aalwyn as die Transvaal Spotted Aloe bekend.

Grasaalwyn
Botaalwee: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. zebrina
Binomiale naam
Aloidendron zebrina
Baker, 1878
Sinonieme
  • Aloe bamangwatensis Schönland
  • Aloe baumii Engl. & Gilg
  • Aloe constricta Baker
  • Aloe lugardiana Baker
  • Aloe platyphylla Baker

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WiskundePiet-my-vrouMisdaadSeksposisieOlifantIslamitiese kalenderSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeAssiriëVerkragtingEmosieVoorvoegselHondsdolheidPlagiaatSebokengKanadaIslamEmo AdamsAnusWoordeboek van die Afrikaanse TaalJaco JacobsDolfynMusiekNasionale VrouedagBreinvliesontstekingSiya KolisiLa NiñaGé KorstenBeesDierGewone luislangSnaarinstrumentBaardskeerder-spinnekopSonnestelselOogproblemeStaalRooibokLys van medisinale kruieVolksrepubliek ChinaVan Breda-moordeAtoomOrthopteraGewone breukeHokkiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaReënspinnekopJakkalsRassismeJesajaStollingsgesteenteArmoedeverligtingMiG-29GeweldKaliforniëWorsie VisserKoorsHoofpynRichard van der WesthuizenPeriodieke tabelPornografieHoër Landbouskool BolandApple Inc.WHoutLesbiërSlag van Cuito CuanavaleWeer (meteorologie)Slag van BloedrivierSeksuele fetisjismeGrondsoorteDick KingSeksuele omgangVlermuisMcDonald's🡆 More