Aloe Bowiea: Plantspesie

Aloe bowiea is 'n aalwyn, ook een van die bolaalwyne, wat endemies is in die Oos-Kaap naby Port Elizabeth en Kariega.

Die plant is klein en word slegs 14 cm groot. Die plant is weinig alleenstaande, maar vorm eerder matte tot 5 m in deursnee. Die blomme is klein en is groenbruin van kleur. Die plant blom normaalweg van November tot Januarie. Die wortels is geswel in die middel en spitslopend na weerskante. Die groot groepe bolle en klein groenbruin blomme met hul buitengewone vorm onderskei die spesie.

Aloe bowiea
Aloe Bowiea: Plantspesie
Aloe Bowiea: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. bowiea
Binomiale naam
Aloe bowiea
Schult. & J.H.Schult., 1829
Sinonieme
  • Chamaealoe africana (Haw) A.Berger.

Die plant is vernoem na James Bowie, 'n vroeë plantversamelaar en kweek maklik.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalJode in Suid-AfrikaResensieKlimaatveranderingOraniaSekondêre sektor van die ekonomieBTWGroepsgebiedewetPrimêre sektor van die ekonomieVoedselsekuriteitAntjie KrogHector PietersonStedelike hitte-eilandSprokieAfrikaanse taalleerEskomKlereBernice WestBleikmiddelWaterkringloopErosieSuikersiekteTuberkuloseKweekhuiseffekMasjienSteenkool in Suid-AfrikaSoweto-opstandKatSlag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse skrywers20ste eeuWisselkoersNarsistiese persoonlikheidsteuringEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCalviniaVerenigde KoninkrykSeeBeurtkragHindoeïsmeHoofpynKonjunktivitisNeurenberg-verhoreBosluisNaaldekokerChatGPTTekstielStokely CarmichaelToekoms van die AardeKoekie (rekenaarwetenskap)MuishondKlimaatsverandering in AfrikaAgtervoegselLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBoelieryKunsVoorvoegselVoornaamwoordBrongitisEkonomie van Suid-AfrikaLongTuisbladKoolhidraatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PenisVuurtorings van Suid-AfrikaDemi Lee MooreMoedersdagHeelgetalSquare danceOrgasmeSeksismeMorfeemSeksuele penetrasieKaaps-Hollandse stylKoeffisiënt en magswortelGewone luislangMynbou🡆 More