Alfonso d' Albuquerque (1453 - 1515) was 'n Portugese seevaarder, soldaat en tweede Portugese onderkoning van Indië.
Hy verwerf groot aansien in die oorloë teen die More en in 1953 seil hy, vergesel van sy broer, met bevele om vestings op onder andere Cotchin te vestig. Hy en Tristão da Cunha verwoes die dorpe Oja en Brava aan die kus van Oos-Afrika en plaas Lamu onder Portugese gesag. Hy volg Francisco de Almeida op as onderkoning van Indië op 5 November 1509.
Alfonso d' Albuquerque | |
---|---|
Goewerneur en kaptein-generaal van die see van Indië, Onderkoning van Indië, Eerste Hertog van Goa | |
Titel | Hertog van Goa |
Regeer | 1515 |
Voorganger | Amp geskep |
Opvolger | Brás de Albuquerque |
Beroep | Admiraal, Onderkoning van Indië, Hertog van Goa |
Gebore | 1453; Alhandra, Koninkryk van Portugal |
Oorlede | 16 Desember 1515; Goa, Portugees-Indië (tans Indië) |
Begrawe | Igreja da Nossa Senhora da Graça, Lissabon, Koninkryk van Portugal |
Kinders | D. Brás de Albuquerque, 2de Hertog van Goa |
Vader | Gonçalo de Albuquerque |
Moeder | Leonor de Menezes |
Handtekening |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Alfonso d' Albuquerque, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.