Agnostisisme

Agnostisisme (Grieks: α- a- (sonder) + γνώσις gnōsis (kennis), teenoor gnostisisme) is die filosofiese siening dat die logiese waarheid van sekere aansprake — spesifiek metafisiese aansprake met betrekking tot teologie, die hiernamaals of die bestaan van gode, geeste, of selfs uiteindelike werklikheid — onbekend is of, afhangend van die tipe agnostisisme, van nature onmoontlik is om te bewys.

Agnostisisme word algemeen voorgehou as 'n middelgrond tussen teïsme en ateïsme, alhoewel dit nie 'n religieuse verklaring is nie.

Verwysings

Kyk ook

Tags:

AteïsmeGnostisismeGrieksTeïsme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desimale breukeSelfmoordAfrikaanse woordelys en spelreëlsMaanTuisbladBloedvergiftigingOnse VaderGrondwetSelfstandige naamwoordVigsAdolf HitlerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVerstedelikingGordelroosHerfsIsraelLys van Afrikaanse skrywersBedryfstelsel (inligtingstegnologie)TennisBynierHartseerDrinkwatervoorsieningSamestellingBladwisselendLyfstraf in skoleKolorektale kankerVerkleinwoordWelwillendheidsdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDonkieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SilwerOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse ReserwebankBTWLys van Suider-Afrikaanse soogdierePerdMuskietAfkortingPerdebyeSosiale mediaWêreld- Ekonomiese ForumPinksterKarooJakobDoopHoenderVreesAnneli van RooyenBedreigde spesieCarike KeuzenkampLieweheersbesieSlangNic de JagerInligtingAppendiksHeupPubliekAfrikaansMilitêre diensplig in Suid-AfrikaHoofletterWillie JoubertLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBruin huisslangKolonoskopieMagnesiumNederlandsBloutongsiekteHerpes simplexMateriaalKhoikhoiPropagandaDistrik SesNederlandFotosinteseLys van nedersettings in Suid-AfrikaAluminium🡆 More