Mentor Afrigter

Afrigter (Engels: Coach) kan ook 'n mentor wees vir verskeie persone wat hulle lewe wil vêrder neem en presteer.

'n Afrigter kan 'n persoon in een of meer sfere van sy lewe afrig. So kry mens dus sportafrigters wat fokus daarop om 'n atleet fisies en psigies af te rig om optimaal te presteer in die spesifieke sport. Daar is ook lewenswyse afrigters wat persone afrig om optimaal te funksioneer in die moderne samelewing.

Die afrigtingsindustrie is tans self-regulerend. Daar is verskeie sertifiserings-organisasies, in Suid-Afrika en wêreldwyd.

Eksterne skakels

  • Coaches and Mentors of South Africa - 'n Sambreel professionele assosiasie vir die individu en besigheidverskaffers, kopers en opleiers van afrigters en mentordienste (Engels)
  • IAC - Internasionale Assosiasie van Afrigters - 'n serfifiserings-organisasie (Engels)
  • ICF - Internasionale Afrigters Federasie - 'n serfifiserings-organisasie (Engels)
  • San Diego State University[dooie skakel] - Besigheidsafrigtings-sertifisering, voorsien sommige inligting van wat besigheidsafrigting is.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormSeksismeAnrich HerbstAkademiaLimpopo (rivier)JapanHematuriePenisRassisme in AfrikaLys van kinderspeletjiesGeweldVeerToestand van materieShakaLionel PetersonOnderwerp (taalkunde)MaagsweerKasteel die Goeie HoopEben EtzebethPseudowetenskapGraaff-ReinetBaljuMusieksimboleGreen PornoAngina pectorisJan van RiebeeckTrevor NasserGevolge van aardverwarming op oseaneGrondsoorteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BorskankerAustraliëNiemetaalRegverdige handelWolkBloedvergiftigingSinoniemSoogdierEjakulasieBlack SashGroot vyfSirkelKonflik (proses)GedigSkaapJan van TonderAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHartversakingLys van bekende Suid-AfrikanersSeksuele stimulasieSlangKongo-krisisDuitsShanzhaiNazi-DuitslandJodeVlinderCorioliskragFluoorVersamelnaamPesachKatoenKaapstadse waterkrisis 2015-2018Depressie (gemoedstoestand)SpysverteringstelselNedersettingTrekarbeidSonGesondheidDwelmmiddelLenteGeskiedenis van AfrikaansWaterstofHeuningbySuiwelprodukWiki Commons🡆 More