Abakavir: Chemiese verbinding

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Abakavir: Chemiese verbinding
Bo: Abakavir se chemiese struktuurskelet
Abakavir: Chemiese verbinding
Abakavir se bal-en-stokkiesmodel

Abakavir (afgekort ABC) is 'n teenretrovirale middel wat gebruik word om MIV/vigs te voorkom en te behandel. Dit is 'n nukleosiedanaloogtrutranskriptase-inhibeerders (NRTI). Virale stamme wat weerstandig is teen sidovudien (AZT) en lamivudien (3TC) is oor die algemeen, maar nie altyd nie, sensitief vir abakavir.

Dit word goed verdra: die belangrikste newe-effek is hipersensitiwiteit, wat ernstig kan wees, en in sommige gevalle, noodlottig. Genetiese toetsing kan aandui of 'n individu geneig is tot hipersensitief; meer as 90% van die mense kan abakavir veilig neem.

Dit is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys, 'n lys van die belangrikste medikasie wat nodig is in 'n basiese gesondheidstelsel. Dit is beskikbaar onder die handelsnaam Ziagen en in die kombinasieformulasies abakavir/lamivudien/sidovudien, abakavir/dolutegravir/lamivudien en abakavir/lamivudien.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NetbalMierKorrupsieNatriumLugbesoedelingTierboskatXenofobie in Suid-AfrikaSwart menseTelefoonBlourokkeMonoloogXhosasVigsPinksterKoos du PlessisGeskiedenis van AfrikaansPatriotic AllianceLionel MessiArabiesOnderwys in Suid-AfrikaMosesVerkleinwoordVolhoubaarheidBreinAgtergrond (narratief)Veelvuldige skleroseKrieketMaagVratKwaZuluImpakte van toerismeRefentse MorakeInflasieVerenigde NasiesToekoms van die AardeLetterlike en figuurlike taalgebruikPseudowetenskapMaroela MediaSeekatLys van Suid-Afrikaanse skrywersHoenderHerfsLitiumSkoenlapperTradisionele literatuurPlaasjapieJohannesburgYsterCutt GlasSonenergieJan van HunksHoërskool Sentraal, BloemfonteinTierVeeartsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Java (programmeertaal)MetaalAfrikanernasionalismeSuikersiekteMenstruasieOpenbare redevoeringNierversakingChemiese elementMarie AntoinetteAppel (sanger)Weer (meteorologie)KeelseerSoogdierPoesRamsar-vleilande in Suid-AfrikaTuisbladBeroerteHeupKoorsblaarLeierAntieke Egipte🡆 More