Aalwynkoraalboom

Die aalwynkoraalboom (Erythrina livingstoniana) is 'n boom wat in die Zimbabwiese laeveld, die Benede-Limpoporiviervallei en Mosambiek voorkom.

Die boom verskil van die ander koraalbome deurdat sy sade 'n wit kol op het in stede van swart.

Aalwynkoraalboom
Aalwynkoraalboom
Stamme in Louis Trichardt
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Erythrina
Spesie:
E. livingstoniana
Binomiale naam
Erythrina livingstoniana
Baker, (1871)
Sinonieme
  • Corallodendron livingstonianum (Baker) Kuntze

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ontdekking van die chemiese elementeJagluiperdTweede WêreldoorlogMuskietKapitalismeAfrikanersBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WaterpokkiesSeksualiteitKopieregBelastingVolksrepubliek ChinaKunselementePotchefstroomAfrikanernasionalismeSpinnekopYouTubePaasfeesEwenaarDiepaartromboseVulkaanKrieketRugbyDesimale breukeSelfoonRassismeKolorektale kankerMeervoudAngssteuringAnneli van RooyenEugenetikaMonumentSkoenlapperWieg van die MensdomPropagandaNatuurrampKameelperdVulvaKlimaatsverandering in AfrikaNamibiëBosluisbytkoorsSkarlakenkoorsOlifantHomofoonSeksuele penetrasieWaterbesparing in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KarpaletonnelsindroomOntdekking van goud in Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)Fiela se kindKlitorisWeermagGroot-VisrivierLenteLongontstekingStedelike gebiedKunsmatige intelligensieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJodeStadJapanSnaarinstrumentWaterkringloopKarakteriseringHibernasiePinksterNelson MandelaCorioliskragBateShakaWoordsoortMeningsverskil oor aardverwarmingKoperSpeelkaart🡆 More