Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag

Vryheidsdag is 'n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April herdenk word ter herinnering aan die land se eerste demokratiese verkiesing wat op dié dag in 1994 begin en die dag daarna geëindig het.

Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag
Suid-Afrika se Vryheidsdag word in Londen gevier.

Die verkiesing was die eerste nie-rassige nasionale verkiesing waar almal oor die ouderdom van 18, insluitend nie-burgers, toegelaat is om te stem. Geen kieserslys is gebruik nie. Tydens vorige verkiesings, onder die apartheidsregering, het nie-blankes beperkte stemregte gehad.

Sommige groepe en sosiale bewegings in Suid-Afrika herdenk op die dag "UnFreedom day" (nie-vryheidsdag) waartydens hulle die gebrek aan vryheid wat arm mense ervaar gedenk.

Sien ook

Verwysings

Tags:

199427 AprilSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordGlobaliseringVryheidsdagGeestesteuringThys die BosveldklongGemeenskapGawes van die Heilige GeesLidwoordJacques LootsDoopHoofkarakterKernkragPlantDieregeluideStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)DolfynSharpeville-slagtingBeroerteOseaanbesoedelingWoordsoortKolitisMiddelmisbruikSeksualiteitSeksuele opwekkingBreedtegraadWerkwoordKlitorisWisselkoersDataverwerkingWaterGezina, PretoriaWet op NaturellengrondKlereNiersteenMaselsWieg van die MensdomVerkleinwoordMynbedryf van Suid-AfrikaBevolkingsafnameSkaakElon MuskErica BoyerOnderhandelinge om apartheid te beëindigIdioom2 MeiInsekKaapstadWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAGemiddeldeBiodiversiteitBeesRudi ClaaseAlbertina SisuluSpierKlein-KarooGetalNierMetaalMediaanDikdermVoornaamwoordZoeloesHannes van WykRooibokVars waterSpringbokkeSkarlakenkoorsCalviniaStilleweWitbloedselTaakgerigte en kommunikatiewe aktiwiteite vir addisioneletaal-onderrigDrukpersTafelsoutNoord-KaapMpumalanga🡆 More