Hamer

'n Hamer is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om spykers in voorwerpe soos hout in te slaan.

Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vasgehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.

Hamer
Die kop en klou van 'n hamer.
Hamer
'n Hamer.

Hamers is gevaarlik en moet versigtig gehanteer word. As jy misslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers potblou slaan. Hamers is ook al as wapens gebruik.

Sommige hamers het 'n klou aan die agterkant waarmee spykers uitgetrek kan word. Die klou is 'n V-vormige groef waarom die spyker se kop gehak word. Die spyker word dan met 'n rolbeweging uitgedwing.

Verwysings

Tags:

HoutSpyker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKatherine JohnsonSkoenlapperDiskriminasieWiskundige terminologieSonnestelselPriemgetalVoedselkettingDie GelofteKalenderSimboolKommunismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersKamoefleringMaatskappyKaapstadse waterkrisis 2015-2018LeestekenCoca-ColaLeah van NiekerkOu Apostoliese KerkMusiekAtleetvoetPropagandaAfrikaanse taalleerLidwoordAtoomJosef StalinSpysverteringstelselLetterlike en figuurlike taalgebruikWoestynAkuutPornografiese subgenresKriekKrimpvarkieNelson MandelaSonkragTweede WêreldoorlogAnneli van RooyenToekoms van die AardeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRenosterWaterpokkiesBateMangelSlag van BloedrivierVleilandEkonomiese sektorZack du PlessisPornografiese akteurNeo-NazismeVerkleinwoordAustraliëSleutel (musiek)AvbobWeervoorspellingTrevor NasserArmoedeByung-Chul HanStaatstoelaeAssonansieKameelperdGrootste rampe in Suid-AfrikaToerismeSelfoonVrugbaarheidFrankrykByAfvalbestuurSlawernyHidroulikaRymAtlantiese OseaanElandréVolstruisUnited Democratic Front🡆 More