Die Ethiopiese kalender (Amharies: ye'Ītyōṗṗyā zemen āḳoṭaṭer) is die belangrikste kalender wat in Ethiopië in gebruik is, en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees-Ortodokse Kerk, waar hierdie kalender as die Ge'ez kalender bekend staan.
Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender, wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is. Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar (sonder uitsondering) 'n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Ethiopiese kalender, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.