Ethiopiese Kalender

Die Ethiopiese kalender (Amharies: ye'Ītyōṗṗyā zemen āḳoṭaṭer) is die belangrikste kalender wat in Ethiopië in gebruik is, en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees-Ortodokse Kerk, waar hierdie kalender as die Ge'ez kalender bekend staan.

Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender, wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is. Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar (sonder uitsondering) 'n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus.

Tags:

29 Augustus30 AugustusAmhariesEritrees-Ortodokse KerkEthiopiëJuliaanse kalenderLiturgiese jaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Greta ThunbergAardeKernkragInfeksieWieg van die MensdomKopieregVulvaKoolstofPseudowetenskapGewone luislangNierLieweheersbesieSnaarinstrumentNederlandsKolonoskopieAB de VilliersNedersettingDesmond TutuHaasXhosaSwemPornografiese subgenresSpeelkaartAardrykskundeMiljardSpreeuWeermagWaarheid-en-versoeningskommissieWêreld- Ekonomiese ForumPornografieLys van Kaapstad se voorstedeNeo-NazismeMurraysburgHeuningbyJapanLys van Afrikaanse televisiereekseEben EtzebethVaginale kankerWaterbesparing in Suid-AfrikaBloukraanvoëlEuropaMuskietGeskiedenis van AfrikaansNasionale lied van Suid-AfrikaMandalaSeksposisieViëtnamoorlogSpinnekopPotchefstroomTweede WêreldoorlogMonopolieLeonardo da VinciBruin menseGeskiedenis (vakgebied)Volhoubare ontwikkelingByvoeglike naamwoordMenseregteBetonPampoentjiesBeaufortskaalStedelike hitte-eilandC.J. LangenhovenAfvalbestuurUitwerking van klimaatsveranderingHeelgetalEugenetikaDwelmmiddelKunsJudaïsmeOnbemande vliegtuigMetafoorGeldGasSleutel (musiek)Genitale vrat🡆 More