Swartoogtiptol

Die Swartoogtiptol (Pycnonotus barbatus) is 'n sangvoël in die familie van tiptolle.

Swartoogtiptol
Swartoogtiptol
Swartoogtiptol
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. barbatus
Binomiale naam
Pycnonotus barbatus
(Desfontaines, 1789)
Swartoogtiptol
Die verspreiding van die swartoogtiptol in Suider-Afrika

Swartoogtiptolle is 19–21 cm lank met 'n vaal- tot donkergrys veredos en 'n lang stert. Die kop is roetswart, tussen die oog en die snawel byna geheel en al swart. Die vlerke is donkergrys en die stert is dofswart. Die buik is liggrys-bruin met 'n wit anale streek.

Die voëls is 'n omnivoor, wat hoofsaaklik vrugte eet, maar dit vreet ook insekte.

Hulle lê meestal 2 tot 3 eiers, wat in 12 dae uitgebroei word. Die kleintjies word deur beide ouers grootgemaak.

Suid-Afrikaanse voëls

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Danie du ToitOpstand in die Warskou-ghetto20Pierre van PletzenEerste WêreldoorlogJudaïsmeProvinsies van Suid-AfrikaWaterstofHoofpynGesondheidsbeleidOrthopteraKasteel die Goeie HoopVodacomAfrikaanse kwartelNazi-DuitslandKlimaatLys van visseDie Stem van Suid-AfrikaBetteridge se opskrifwetPreseminale vloeistofDuitslandMiddelmisbruikSuid-Afrikaanse randLys van persone in die BybelYouTubeVolhoubare ontwikkelingBywoordTonteldoosAnette EngelbrechtAdolf HitlerRektumGoogle TranslateKiewieteSeekatKleinkolmuskeljaatkatGodOorkruipersSteve BikoDieregeluideWapen van Suid-AfrikaKameraKonsentrasiekampJan van RiebeeckJan BlohmHentaiKhoisanMusiekVoorsetselGeldAngina pectorisKonjunktivitisFred ZeilingaOu TestamentCharles III van die Verenigde KoninkrykKunsAleksander KudrjašovsMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHeupvervangingAkuut-aksenttekenSkilpadTepelTierboskatHondsdolheidLetterkundeDie Real Housewives van die WynlandeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRobert SobukweEmily HobhouseDoelwitRooibokLys van medisinale kruieTuisbladSirkus🡆 More