Swartbewussynsbeweging: Anti-apartheidsbeweging in die 1960's in Suid-Afrika

Die Swartbewussynsbeweging was ’n beweging teen apartheid in Suid-Afrika.

Die beweging het begin in die middel van die Sestigerjare, na die slagting by Sharpeville in 1960 wat aanleiding gegee het tot landwye onluste. In daardie tyd was die leiers van die African National Congress (ANC) en Pan Africanist Congress (PAC) verban of in die tronk gesit deur die regering. Die mees bekende verteenwoordiger van die Swartbewussynsbeweging was Steve Biko. Hy was van die voorste politieke denkers en aktiviste in die stryd teen apartheid en het die geweldlose verset gepropageer. Biko het in 1977 gesterf in die tronk na ernstige mishandelings. Skrywers van die Swartbewussynsbeweging het hul werke – veral gedigte en kortverhale - gepubliseer in tydskrifte soos Drum en Staffrider Magazine.

Sien ook

Tags:

19601977African National CongressApartheidDrumPan Africanist CongressSharpevilleSteve Biko

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlgriepSeetherPrimêre sektor van die ekonomieAardbewingNamibiese volksmoord 1904-1908Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGeestesteuringMikro-ekonomieTussenwerpselTaalOnderwys in Suid-AfrikaHindoeïsmeAfrikabosluiskoorsRobbeneilandWoordeboek van die Afrikaanse TaalWetenskaplike klassifikasieKatoenEnergieKonsentrasiekampLimfvatstelselKweekhuisgasBemarkingMaselsJan BloukaasMensMeervoudAngolese BurgeroorlogAfvalbestuurSuikersiekteKappie (skryfteken)CorioliskragGeskiedenis (vakgebied)YsterBorsteRuslandMenstruasieMynbedryf van Suid-AfrikaOlimpiese SpelePapierJoodse kalenderSnotkopKleurHadjBysteekLys van Afrikaanse rolprenteChemiese reaksieMateriaalVlekvrye staalLeeuKolonisasieTennisSeekoeiAfrikaanse TaalmonumentRymLionel MessiNaaldekokerSuurBernard HillGeloftedagKompasPornhubVisuele geletterdheidBorskankerEid-oel-FiterPad na jou hartVraag en aanbodSuid-Afrikaanse randMoslemKhoikhoiGesondheidDeelteken en umlautElandréCarles PuigdemontGrondsoorte🡆 More