Pêrel-Vlindervis

Die pêrel-vlindervis (Chaetodon madagaskariensis) is 'n vlindervis wat voorkom in die Indiese oseaan, aan die ooskus van Afrika, vanaf Algoabaai (Gqberha) in Suid-Afrika en noordwaarts (insluitend die Kersfeeseiland en Kokoseilande) tot by Sri Lanka.

Die vissie word tot 13 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor, van 10 – 70 m water. In Engels staan die vis bekend as die Pearly butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Pêrel-vlindervis
Pêrel-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
Rhombochaetodon
Spesie:
C. (R.) madagaskariensis
Binomiale naam
Chaetodon (Rhombochaetodon) madagaskariensis
Ahl, 1923
Sinonieme

Chaetodon madagascariensis (lapsus)

Sien ook

Bron

Eksterne skakel


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Richard Maurice BuckeLillie-broodboomRod AlexanderOnse VaderDemokrasieSelfstandige naamwoordPaasfeesMaría KodamaOraniaSkisofrenieBotswanaGVormTweede VryheidsoorlogGeorge BallotIdioomVoedselkettingGravis-aksenttekenLaingsburgvloedVratBemarkingSinsbouVoornaamwoord3D-rolprentFilosofieAlexis TexasPaulus van TarsusObesiteitIsraelNC (programmeertaal)Brighton SharbinoAardverwarmingInfeksieKonsonantRenosterMiddelburg-broodboomRockmusiekBesnydenisBloemhofdamMedia (kommunikasie)PretoriaEleanor RooseveltSelfbeeldOostenrykMIV/vigs in Suid-AfrikaKraaifonteinAngina pectorisEjakulasieKorrupsieEikelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEmilia ClarkeApartheidLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaSenuweestelselSeksuele stimulasieSlag van BloedrivierBob JolesPoleNadia HilkerWerner AbrolatPeach van PletzenNG gemeente KerkenbergCarles PuigdemontGalblaasFokker F27 FriendshipAarverkalkingLettergreepVoortrekkersCirruswolkMetafoorSkarlakenkoorsBreingewasSeksueel oordraagbare infeksieEgipte🡆 More