Namiblewerik

Die Namiblewerik (Ammomanopsis grayi) is 'n redelike algemene, amper-endemiese standvoël en plaaslike nomade op kusgruisvlaktes en dieper binnelands in meer sanderige habitats.

Die voël is redelik volop noord van Swakopmund. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gray's Lark.

Namiblewerik
Namiblewerik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cabanis, 1851
Spesie:
A. grayi
Binomiale naam
Ammomanes grayi
(Wahlberg, 1855)
Sinonieme

Ammomanopsis grayi

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingWitbloedselOplossing (chemie)VloeistofGlaskasPiet ByleveldProteaKoolstofSosiale mediaSout (chemiese stof)Baby ReindeerKindersiektesKrokodilJaco JacobsHipoteseYouTube20ste eeuVerenigde State van AmerikaElana AfrikaMin ShawHerpes simplexMuggieImpakte van toerismeVoedselverwerkingBywoordOrale seksLeeudoringstadHaaieVerstedelikingBloemfonteinOos-KaapTegnologieWerkersdagSagtewareWatersuiweringHomofoonOogproblemePuberteitKleurHeuningbyTafelsoutPornografiese akteurOlimpiese SomerspeleAardverwarmingLionel PetersonElzabé ZietsmanJavaScriptNeil ArmstrongOsoonuitputtingSwaziMagda van BiljonNasiebouVolhoubare ontwikkelingGrondWikimedia-stigtingTamatieKonsentrasiekampMaanVirtuele masjienMaanlandingNierDemi Lee MooreMaatskaplike verantwoordelikheidPussy RiotHennie SmitNarsismeOligopolieEerste WêreldoorlogSeksAppel (sanger)Zack du PlessisTheuns JordaanJeuksiekteOorkruipersRegeringGeld🡆 More