Marmer-Drilvis

Die Marmer-drilvis (Torpedo sinuspersici) is 'n rog wat voorkom aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by Koffiebaai.

In Engels staan die rog bekend as die Marbled torpedo.

Marmer-drilvis
Marmer-Drilvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. sinuspersici
Binomiale naam
Torpedo sinuspersici
Olfers, 1831
Marmer-Drilvis
Verspreiding

Voorkoms

Die lyf is plat en rond (die pektorale vinne is groot en plat soos twee vlerke en vorm 'n geheel met die lyf) met die oë aan die bokant en die kieue aan die onderkant. Bo-op die stert is twee dorsale vinne. Bo-op die lyf langs die oë is twee organe wat 'n elektriese skok kan lewer - tot 220 volt. Die rog is roes bruin tot swart gevlek aan die bokant. Die rog word 1.3 m wyd oor die vlerke gemeet.

Habitat en gewoontes

Die rog word gevind op sand bodems tot in 300 m diep water; ook in strandmere. Die rog is ovivivipaar met 9 - 22 kleintjies wat gebore word op 'n keer. Die Marmer-drilvis jag gewoonlik in die nag, 'n meter bo die bodem. Gedurende die dag lê die rog op die bodem bedek met sand en skok enige prooi dood.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Marmer-Drilvis VoorkomsMarmer-Drilvis Habitat en gewoontesMarmer-Drilvis Sien ookMarmer-Drilvis BronMarmer-Drilvis VerwysingsMarmer-Drilvis Eksterne skakelMarmer-Drilvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfeksieVryheidsmanifesNierversakingSoogdierVlag van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogAborsie in Suid-AfrikaGreta ThunbergOntdekking van die chemiese elementeEugenetikaJohannesburgTransatlantiese slawehandelBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MaatskappyPubliekKolonisasieKersfeesWikipediaMeervoudAfleiding (taalkunde)MIVRymVigsLys van bekende Suid-AfrikanersRenteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaResensieLika BerningVersamelnaamSamestellende afleidingHaaieWet op Bantoe-onderwysGriepBybelStedelike gebiedKangogrotteDiepaartromboseNiersteenHage GeingobEkologieSwartbewussynsbewegingSaartjie BaartmanPersoonlike voornaamwoordAtoomMobutu Sese SekoDie Stem van Suid-AfrikaTierVerenigde State van AmerikaInternetFiela se kindDonderstormSnaarinstrumentAlliterasieKommaGautengKoos du PlessisNazi-DuitslandGrondbesoedelingXHTMLMikro-ekonomieWinnie Madikizela-MandelaSout (chemiese stof)Grootste rampe in Suid-AfrikaAborsieGedigIdioomOntwikkelende landChatGPTLeeuMaagRosa ParksKarpaletonnelsindroomMag (sosiale wetenskappe)Trevor NasserMusiek🡆 More