Dirk Balfoort

Dirk Balfoort (1858 tot 1921) was 'n Nederlander wat in 1890 in Pretoria, Suid-Afrika aangekom het.

Hy word regisseur en later direkteur van die rederykerskamer Onze Taal. Hy was ook 'n komponis en direkteur van die Hollandsche Mannekoor, vir wie hy ‘n sangstuk, getitel Liever dood dan onderworpen gekomponeer het. Hy het 'n besondere bydrae tot die kultuurlewe van Pretoria in die negentigerjare van die 19de eeu gelewer.

Bronne

  • 1980, Afrikaanse kultuuralmanak, Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Tags:

185818901921NederlandersPretoriaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameroenKoos du PlessisLabia (geslagsdele)Wiki CommonsGerrie PretoriusEpilepsieCecilia Payne-GaposchkinGeoffrey HintonZuurbekomKoppeltekenBrendan PeyperBahamasIntensiewe vormDoziAngkor WatAartappelSiembambaEkostreekByvoeglike naamwoordJemenZazakiNoordwes-UniversiteitJesus van NasaretVatikaanstadVoortrekkermonument1892Batik AirNoord-KoreaBisantynse RykRugbyAlexander StrachanDemi Lee MooreArbitrasieWeeluisBysteekBostonInsolasieKursiefSuid-AfrikaByPous Leo XNederlandsTaetse HamersmaGesinsdagAardverwarmingGeskiedenis van Suid-AfrikaRolprentMediaWikiSuid-AfrikaanseKijifValéry Giscard d’EstaingGoeie VrydagHenri MoissanRuan JoshKaapstadBelarusSlukdermFriedrich SchleiermacherAppiese WegPort SaidNew OrleansSt Giles' CathedralPous Martinus VTuberkuloseRomeinse provinsieNabye OosteKankerJohannesburgRing van VuurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LemnosVergelykings (taalkunde)LitaueLys van politieke partye in Suid-AfrikaHindoeïsmeXi Jinping🡆 More