Demi Lovato

Demetria Devonne Lovato (gebore 20 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres-liedjieskryfster.

Sy is die bekendste vir haar rolle as Mitchie Torres in die Disney-kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock en Sonny Monroe in Sonny With A Chance. Buiten rolspel is sy ook 'n solomusiekkunstenaar en het sy haar debuutalbum Don't Forget op 23 September 2008 vrygestel. Die album het by nommertwee op die Billboard-200-trefferlys gedebuteer en het meer as 89 000 kopieë in die eerste week verkoop. Lovato het haar tweede album, Here We Go Again, op 21 Julie 2009 vrygestel.

Demi Lovato
Demetria Devonne Lovato in 2016
Demetria Devonne Lovato in 2016

Geboortenaam Demetria Devonne Lovato
Geboorte 20 Augustus 1992 (1992-08-20) (31 jaar oud)
Albuquerque, Nieu-Meksiko (VSA)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise, sanger
Webwerf www.demilovato.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Verwysings

Tags:

AktriseAmerikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordLongNoag se arkRivierGreen PornoSokkerGrondsoorteHidroksielgroepBloeddrukHector PietersonJodeVulkaanRefentse MorakeAnrikaVerenigde State van AmerikaAngssteuringDarwinismeSteve BikoMuldersvleiProteaSuid-AfrikaDubbelpuntHidroulikaBaksteenKolorektale kankerLeestekenSkaapVoortrekkermonumentBosvarkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMaatskappyAppel (sanger)MonumentKongo-krisisSeksposisieSeksuele penetrasieLeer (stof)WisselkoersVulvaBreingewasBywoordAfro-AmerikanersBlack SashKeramiekWaterbesoedelingCarles PuigdemontKaapstadOntwikkelende landUitwerking van klimaatsveranderingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBleikmiddelLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHoofpynWit menseKaapse PlooigordelKweekhuiseffekTrekarbeidDominique Strauss-KahnAfrikaanse TaalmonumentRosa ParksVerantwoordelikheidDie Stem van Suid-AfrikaElandréLys van nedersettings in Suid-AfrikaAarverkalkingRomanOrtopediePerdEskomDieregeluideDiarreeKompasEl NiñoJeugdagLuiperd🡆 More