Beenbroek

'n Beenbroek ((en) leggings) verwys na verskeie vorme van beenbedekkings.

Die moderne gebruik van die 1960's het gekom om te verwys na elastiese digsluitende klere gedra oor die bene deur vroue, soos "legwarmers" of "tights". Die gebruik in die 18de eeu verwys na die manne se drag, gewoonlik gemaak van lap of leer wat toegedraai was rondom die been af tot by die enkel. In die 19de eeu het "leggings" gewoonlik verwys na babas se beenklere, bypassend tot 'n baadjie, sowel as beenmantels gemaak van leer of wol en deur soldate en plaaswerkers gedra.

Beenbroek
'n Meisie geklee in 'n swart beenbroek.

Beenbroeke het prominent teruggekeer na vrouemodes in die 1960's. Met die wye aanvaarding van die sintetiese stof Lycra en die gewildheid van aërobiese oefeninge, het beenbroeke verdere prominensie getoon in die 1970-80's, en het uiteindelik hul weg gevind tot in die straatdrag. Dis 'n deel van die 2010s athleisure modetendens van die dra van aktiewe drag buite sportaktiwiteite en in informele instellings, wat 'n omstrede sosiale norm in die Verenigde State van Amerika geword het

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Leer (stof)Wol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OranjerivierDiskriminasieKweekhuiseffekTylaRamsar-konvensieGeelsugTelkomVier temperamenteMetafoorWinterMadison IvyJeugdagRob HersovEnergieGordelroosOntwikkelde landE-posWeer (meteorologie)VulkaanDuitsTuisbladMagnetismeNasionalismeBevolkingsafnameBeaufort-WesLys van musiekinstrumenteByvoeglike naamwoordTydbestuurDesimale breukeLandgraafSwart nasionalismeVuurWaterstofGrondwet van Suid-AfrikaBraaiSikloonAngina pectorisKindermishandelingVraag en aanbodUniegebouChapmanspiek-rylaanMynbedryf van Suid-AfrikaSokkerKrugerwildtuinDarwinismeSonnestelselRuslandNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBysteekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJazzSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MenstruasieGeletterdheidRomanDrake (musikant)Suid-AfrikaPad na jou hartApollo 11Geprosesseerde kosZimbabweSuid-Afrikaanse GrensoorlogTradisionele Afrika-medisyneAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wiskundige terminologieNag van die lang messeOligopolieDeelwoordMenseregtedagAsemhalingMosselbaaiSoogdierKontinentHomoniemOlimpiese Somerspele 2024Afrikanernasionalisme🡆 More